Webwerf   Argiewe   Foto's   Netads 
WEER » Kaapstad 14º/18| Worcester 9º/22| George 10º/22| Port Elizabeth 11º/24 Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com

  TUIS  

  NUUS  

  MULTIMEDIA  

  SPORT  

  SKOLE  

  KAMPUS  

  SAKE  

  VERMAAK  

  OPINIE  

  BLOGS  

  FEATURES  

  MOTORS  

  SUPER14  

  SUPER14  


Die Hurricanes se Rodney So’oialo probeer wegkom van die Western Force se verdedigers. Foto: REUTERS
Dit lyk al hoe meer waarskynlik dat die Wellington Hurricanes in ’n Super14-halfeindstryd sal speel nadat hulle die Western Force Vrydagoggend 21-10 gewen het....
Argiewe
Bulls het nou opgestaan, sê Ludeke
Die Waratahs se rugbyspan behoort ondanks hul glips eergister op Loftus Versfeld steeds vir die Super14-halfeindronde te kwalifiseer, meen Frans Ludeke, afrigter van die Bulls.... VOLLEDIGE STORIE » 
Dramatiese sege vir Force
Die Western Force se rugbyspan het met sy dramatiese oorwinning oor die Chiefs ’n groot klip uit die halfeindronde-pad van veral die Stormers gerol.... VOLLEDIGE STORIE » 
Bulls het nou opgestaan, sê Ludeke
Die Waratahs se rugbyspan behoort ondanks hul glips eergister op Loftus Versfeld steeds vir die Super14-halfeindronde te kwalifiseer, meen Frans Ludeke, afrigter van die Bulls.... VOLLEDIGE STORIE » 
Dramatiese sege vir Force
Die Western Force se rugbyspan het met sy dramatiese oorwinning oor die Chiefs ’n groot klip uit die halfeindronde-pad van veral die Stormers gerol.... VOLLEDIGE STORIE » 
Collins, Smith nie teen Lions in aksie
Een yster minder vir die Lions om hulle oor te bekommer vir Saterdagoggend se Super14-rugbywedstryd teen die Hurricanes in Wellington.... VOLLEDIGE STORIE » 
Super14
Tonderai Chavhanga moet werk om terug in die Stormers se beginspan te kom.... VOLLEDIGE STORIE »
Jaque Fourie kan nie wag om môremiddag op Ellispark losgelaat te word in die Lions se Super14-rugbywedstryd teen die Chiefs nie... VOLLEDIGE STORIE »
’n Voltal-punte is vanoggend hier in die Nieu-Seelandse hoofstad die Hurricanes se enigste mikpunt in hul Super14-rugbywedstryd teen die Western Force.... VOLLEDIGE STORIE »
Adrian Jacobs is vir die eerste keer dié seisoen in die Sharks se beginspan, Bismarck du Plessis is terug op haker en soos verwag skud Johan ­Ackermann môre teen die Cheetahs die spinnerakke af.... VOLLEDIGE STORIE »
Die Bulls het min aangename herinnerings aan die Super14-rugbyreeks van 2008, maar ’n oorwinning oor die Brumbies vanaand sal minstens verseker dat hulle met ’n positiewe balansstaat van Loftus Versfeld afskeid neem.... VOLLEDIGE STORIE »
Die Stormers se kaptein, Jean de Villiers, het gister twyfel in die gemoed van die Waratahs se onervare senterpaar, Tom Carter en Rob Horne, probeer saai voor Saterdag se Super14-rugbywedstryd op Nuweland.... VOLLEDIGE STORIE »
Toe Johan Ackermann die “laaste” keer in ’n Sharks-trui uitgedraf het, het dié rugbyspan soos ware aanspraakmakers op die Super14-kroon gelyk.... VOLLEDIGE STORIE »
Die bedreiging wat die Sharks se Ryan Kankowski (agtsteman) en Rory Kockott (skrumskakel) inhou, is een waarop die Cheetahs moet ag slaan voor dié spanne se kragmeting Saterdag in die Super14-rugbyreeks in Durban.... VOLLEDIGE STORIE »
Die Waratahs se afrigter, Ewen McKenzie, wag in spanning om te sien met watter verrassing die Stormers se breier, Rassie Erasmus, in Saterdag se Super14-rugbywedstryd op Nuweland vorendag sal kom.... VOLLEDIGE STORIE »
Burton Francis, jong losskakel van die Blou Bulle se Vodacombeker-span, word Vrydagaand tussen die groot honde losgelaat wanneer die Bulls op Loftus Versfeld teen die Brumbies in ’n Super14-rugbywedstryd te staan kom.... VOLLEDIGE STORIE »
Dertien dae gelede toe die Bulls met die Highlanders op Loftus Vers­feld afgereken het, het ’n toeskouer by dié Super14-rugbywedstryd oor die jong skrumskakel Francois Hougaard gesê: “Ek ken ’n goeie ding as ek hom sien”.... VOLLEDIGE STORIE »
Richie McCaw, kaptein van die Cru­saders en All Black-rugbyspanne, is geensins verbaas nie dat die Stormers herstel het van hul wankelrige begin in vanjaar se Super14-rugbyreeks.... VOLLEDIGE STORIE »
Een yster minder vir die Lions om hulle oor te bekommer vir Saterdagoggend se Super14-rugbywedstryd teen die Hurricanes in Wellington.... VOLLEDIGE STORIE »
Die laaste keer toe die Sharks in Nieu-Seeland met die rugbyspan van die Crusaders kragte gemeet het, het ’n Dan Carter-skepdoel die tuisspan se bas in Timaru gered.... VOLLEDIGE STORIE »
Die Blues speel vandag hier die laaste keer (teen die Reds) onder David Nucifora as afrigter in ’n Super14-rugbywedstryd op Australiese bodem.... VOLLEDIGE STORIE »
Twee spanne, wat kwaai in die knyp is, baklei Vrydagaand vir een staanplek in die Super 14-ry wanneer die Cheetahs en die Highlanders hier op Vodacompark kragte meet.... VOLLEDIGE STORIE »
Met die nuus van Schalk Burger se besering skaars koud, is die Stormers gister deur nóg ’n brokkie slegte nuus oor knieligamente getref.... VOLLEDIGE STORIE »
Willem Alberts se Australiese rugbytoer is ook verby.... VOLLEDIGE STORIE »
Dit is waarskynlik die laaste ding wat die gewonde Sharks-rugbyspan uit die Crusaders-afrigter Robbie Deans se mond wou hoor.Volgens Deans gaan die Crusaders nie hul krygerinstinkte vir die uitspeelrondes bêre nie. Hy het ... VOLLEDIGE STORIE »
Die Waratahs lui vandeesweek ’n nuwe tydvak in Super14-rugby in deurdat hulle eers twee dae voor Saterdag se wedstryd teen die Bulls op Loftus Versfeld in Suid-Afrika aankom.... VOLLEDIGE STORIE »
Die Springbok-flank Kabamba Floors wil steeds vir die Cheetahs speel, maar glo dit hang van die Cheetah-breier af of hy weer in die wit trui te sien sal wees.... VOLLEDIGE STORIE »
Die Stormers lyk ondanks Schalk Burger se besering na Suid-Afrika se beste hoop om in vanjaar se Super14-rugbyreeks vir die halfeindronde te kwalifiseer.... VOLLEDIGE STORIE »
Die Chiefs het onder die voorste vier spanne in die Super14-rugbyreeks opgeskuif ná hul sege met 32-20 Saterdag hier oor die Reds.... VOLLEDIGE STORIE »
Die Cheetahs is sonder twyfel vanjaar deur die ongeluk gery, maar wat Saterdag op Absapark in Kimberley gebeur het, sal nie sommer vir hulle simpatie verdien nie.... VOLLEDIGE STORIE »
Die rugbyspan van die Bulls kan ondanks sy 11de plek op die Super14-puntelys steeds ’n belangrike Suid-Afrikaanse rolspeler in die oorblywende deel van die seisoen wees.... VOLLEDIGE STORIE »
Die Sharks se Super14-rugbyveldtog rafel vinnig uit en die geleentheid om die gate toe te stop, gaan hom nie vandeesweek in Christchurch teen die Crusaders voordoen nie.... VOLLEDIGE STORIE »
Dit was nie net die nederlaag met 10-25 teen die Waratahs wat ’n bitter smaak in die mond van die Sharks in Sydney gelaat het nie.... VOLLEDIGE STORIE »
Die atmosfeer by die nuuskonferensie was meer gepas vir ’n begrafnis as ’n span wat sy sesde wedstryd uit die laaste sewe gewen het, maar miskien stel dit juis die era van Rassie Erasmus se afrigting by die Stormers in perspektief.... VOLLEDIGE STORIE »

VERSEKERING
Spaar tot 25% by OUTsuranceKliek hier vir motor-, huisinhoud- en besigheidsversekering en ons bel jou terug.
VIND
Reis & Verblyf
F1 Produkte
Internasionale Lotto
Motor Huur
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
Versekering
Dekor
Motors
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.
VIND
Reis & Verblyf
F1 Produkte
Internasionale Lotto
Motor Huur
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
Versekering
Dekor
Motors
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |