2010-05-25 22:23
Die Wêreldbeker-sokkertoernooi is hier. Die eerste span, dié van Australië, kom vandag in Suid-Afrika aan, en skaars 24 uur later land die span van Brasilië ook op die O.R. Tambo-lughawe in Johannesburg.
2010-05-24 11:32
Meer Suid-Afrikaanse kunstenaars gaan by Fifa se Wêreldbeker-konsert by die Orlando-stadion optree, het vervaardigers gesê.
2010-05-23 22:36
Die Parade is ’n miernes soos werkers die eerste markiestente opslaan vir die grootste kyk-en-jolkol in die Kaap.
2010-04-21 01:03
’n Skouspelagtige uitsig oor Robbeneiland, die middestad en Tafelberg is wat wag op die wat kans sien om ’n 50 m hoë plesierwiel in die V&A Waterfront aan te durf.
2010-03-27 00:25
Meer as ’n kwart van verblyfplekke in Suid-Afrika se pryse sal tydens WB 2010 meer as die helfte hoër wees as hul hoogste tariewe vir vanjaar, en sowat 11% meer as dubbeld soveel, blyk uit ’n peiling van Grant Thornton Strategic Solutions wat gister in Kempton Park bekend gemaak is.
2010-03-27 00:25
Geen betogings teen swak dienslewering gedurende die Wêreldbeker-sokkertoernooi nie. Dít is die “eerste prys” waarna die regering streef 70 dae voordat die wêreld se grootste sportskoupel hier begin.