DIE Kaapstadse been van die Spar Wedloop vir Vroue het Sondag by die Bellville-stadion plaasgevind, en was weer ’n groot sukses, as ’n mens in ag neem dat daar ’n ongelooflike 9 990 inskrywings was. Rene Kalmer was die algehele wenner met ’n tyd van...
|
Vanjaar se Spar Wedloop vir Vroue vind op Sondag, 13 April plaas. Almal wat aan die besonderse wedloop deelneem, wys waar hulle harte lê, omdat R2 van elke inskrywing vir die Rooikruis-kinderhospitaal geskenk gaan word. Hier is van die pret en aksie by verlede jaar se wedloop. ...
VOLLEDIGE STORIE »
DIE Spar Wedloop vir Vroue vind op Sondag 13 April by Bellville-stadion plaas. Hoewel die wedloop oor minder as vier weke plaasvind, stroom die inskrywings al in. ...
VOLLEDIGE STORIE »
DIE vroue van die Wes-Kaap is opgewonde en gereed om op Sondag 13 April vanjaar se Spar Wedloop vir Vroue by die Bellville-stadion aan te durf....
VOLLEDIGE STORIE »
DIE Spar Wedloop vir Vroue is vanjaar weer ’n groot geleentheid vir alle vroue....
VOLLEDIGE STORIE »
DIE Spar Wedloop vir Vroue, wat op Sondag 13 April by die Bellville-stadion plaasvind, lok jaarliks meer as 10 000 deelnemers net uit die Wes-Kaap....
VOLLEDIGE STORIE »
DIE Spar Wedloop vir Vroue vind op 13 April by die Bellville-stadion plaas. Soos wat vorige jare die geval was, bied die borge vanjaar weer ’n spesiale prys aan die skool met die meeste inskrywings....
VOLLEDIGE STORIE »
DIE Spar Wedloop vir Vroue, wat op 13 April by die Bellville-stadion plaasvind, maak voorsiening vir vroue van alle fiksheidsvlakke deur twee roetes aan te bied wat deelnemers kan stap of draf....
VOLLEDIGE STORIE »
DIE Spar Wedloop vir Vroue is die grootste geleentheid op die padwedloopkalender. Elke jaar neem duisende vrouestappers en -drawwers deel, en massas toeskouers en familie stroom na dié wedloop om die vroue in hul lewens te ondersteun. ...
VOLLEDIGE STORIE »
SPAR is trots om aan te kondig dat hulle nie net vanjaar 45 word nie, maar dat hulle ook ’n nuwe datum vir die Spar Wedloop vir Vroue het....
VOLLEDIGE STORIE »
WANNEER jy jou daaglikse besoek aan jou naaste Spar bring, hoekom gryp jy nie sommer ’n inskryfvorm en raak deel van die pret en opwinding van vanjaar se Spar Wedloop vir Vroue nie? ...
VOLLEDIGE STORIE »
|
|
|
|
VIND
|
 |
|
|
|
 |
| ONS
BEVEEL AAN |
 |
netNaweek.com Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.
Gaan na netNaweek.com om te registreer.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
VIND
|
 |
|
|
|
|
|