Webwerf   Argiewe   Foto's   Netads 
WEER » n.a. Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com

  TUIS  

  NUUS  

  MULTIMEDIA  

  SPORT  

  SKOLE  

  KAMPUS  

  SAKE  

  VERMAAK  

  OPINIE  

  BLOGS  

  FEATURES  

  MOTORS  

  SUPER14  

  SKOLE  

  KLEINBURGER  


Hierdie gids bied jou hoofstuk-vir-hoofstuk lesplanne en aktiwiteite om jou leerders met die lees van elke storie te verryk....
Argiewe
Geen stories
KleinBurger
Robyn is ’n jong meisie wat elke week ’n buurtweekblad Die Robyn-rapport publiseer. Sy wag tuis vir haar verslaggewers. Hulle is laat maar daag een vir een op en maak gereed vir hul take. Skielik daag Rowwe Roxanne op, tot groot verleentheid van Robyn.... VOLLEDIGE STORIE »
Roxanne sê vir Robyn dat indien sy haar sou toelaat om met Die Robyn-rapport te help, Roxanne vir haar ’n onderhoud met Sara, die pitspoegkampioen sal waarborg. Toe vind hulle uit dat daar ’n waatlemoengeveg by die biblioteek uitgebreek het en vertrek daarheen. Die blokpartytjie het begin.... VOLLEDIGE STORIE »
’n Dier word vermis uit die troeteldieretuin. Robyn en Roxanne help soek. Robyn se soektog begin in mev. Peterson se petuniabedding.... VOLLEDIGE STORIE »
Die kinders kry die akkedis. Robyn vertrek na die pitspoegwedstryd. Nog voor sy daar kom, vind sy uit dat daar probleme by die koekverkoping is.... VOLLEDIGE STORIE »
Robyn ontdek ’n krisis by die koekverkoping. Die koekies smaak aaklig. Roxanne besef dat Jenna sout in plaas van suiker gebruik het. Robyn vertrek net betyds na die pitspoegwedstryd.... VOLLEDIGE STORIE »
Die spoegwedstryd begin, maar kom tot ’n onverwagse stilstand toe Henry vir Sara van oneerlikheid beskuldig... VOLLEDIGE STORIE »
Henry beskuldig Sara van oneerlikheid omdat sy sodawater in plaas van water gedrink het. Dit is teen die reëls. Robyn stel voor dat mev. Rogers die drankie proe om dit te toets. Dit is water en die wedstryd gaan voort... VOLLEDIGE STORIE »
Robyn verklaar dat Sara die wenner van die pitspoegwedstryd is omdat die saad wat die verste getrek het, geen tandmerke daarop gehad het nie; en Henry sy pitte kou. Toe is daar chaos by die sokkerwedstryd omdat iemand die spel aanmekaar onderbreek deur goed te skree. ... VOLLEDIGE STORIE »
Robyn dink dat sy die grapmaker by die basketbal raaksien. Dit is ’n voël. Sy gaan roep die buurt se voëlkenner, mnr. Legudu, om te vra of haar vermoede korrek is. Mnr. Legudu verduidelik dat dit vir ’n papegaai moontlik is om wat mense sê na te boots en dat dit is wat besig is om te gebeur. ... VOLLEDIGE STORIE »

VERSEKERING
Spaar tot 25% by OUTsuranceKliek hier vir motor-, huisinhoud- en besigheidsversekering en ons bel jou terug.
VIND
Reis & Verblyf
F1 Produkte
Internasionale Lotto
Motor Huur
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
Versekering
Dekor
Motors
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.
VIND
Reis & Verblyf
F1 Produkte
Internasionale Lotto
Motor Huur
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
Versekering
Dekor
Motors
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |