Webwerf Foto's
Argiewe Netads
06/01/2009 01:37:19 PM - (SA)
“As dit yskoud buite is, moet jy maar binne-dinge doen...” Wêreldburgers stuur hul foto’s aan Die Burger.
Wêreldburger-blog
WEER » Kaapstad 20º / 27º | Worcester 18º / 33º | George 19º / 31º | Port Elizabeth 20º / 27º Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com
TUIS NUUS SPORT OOS-KAAP SUID-KAAP VIDEO FOTO'S SAKE24 OPINIE BRIEWE BLOGS
BUITELAND VERMAAK BOEKE SPOTPRENT PEILINGS NETNAWEEK MOTORS STYL
GESONDHEID REIS LANDBOU BY KERSFONDS FOTO-KOMPETISIE VIND: MOTORS POSTE EIENDOM
LEON SPIES van Kuilsrivier skryf: Is dit nie hoog tyd dat die departement van onderwys of die waghond van die onderwys, Umalusi, oop kaarte met die publiek speel ten opsigte van die matriekuitslae van 2008 nie?...
Briewe
06/01/2009 07:57:02 PM - (SA)
DR. J.F. BURGER van Groot Brakrivier: In die artikel “Skoolprobleme deel van die groter prentjie” (Die Burger 05.01.09) pak me. Jongbloed, soos te verwagte is, die skuld vir ons onderwysprobleme op apartheid.... VOLLEDIGE STORIE »
06/01/2009 07:36:50 PM - (SA)
DENNIS SIEBRITS van Tygervallei skryf: Lewe soos ons dit ken, is nie moontlik sonder water nie. Ons land was altyd droog en sal in die afsienbare toekoms nog heelwat droër word omdat omgewingsverwarming ons voorland is. ... VOLLEDIGE STORIE »
06/01/2009 09:48:34 AM - (SA)
E.C. Botha van Lorraine skryf: Wat is die moontlikheid dat Suid-Afrikaners onder rooftogte gaan deurloop in 2009?... VOLLEDIGE STORIE »
06/01/2009 09:45:33 AM - (SA)
Elsa van Rooyen van Port Elizabeth skryf: Lank, lank gelede, voordat apartheid afgeskaf is, het ’n skoolhoof in een van die swart woonbuurte in Port Elizabeth haar matriekleerders van die groot komprehensiewe skool waarvan sy die hoof was, uit die skool “gesmokkel” om hul matriekeksamen êrens in die stad ongestoord te skryf.... VOLLEDIGE STORIE »
BRIEWE: Sioniste-regering tree verkeerd op
J. WARNECK van Paarl skryf: Ek hoop Hugo Gotze van Hermanus het ’n bietjie meer insig wat in die Midde-Ooste gebeur nadat hy Pieter Meyer se Midde-Ooste-artikel gelees het.... VOLLEDIGE STORIE » 
BRIEWE: Mense in glashuise moenie klippe gooi
FRANCOIS KOORTS van Brackenfell vra: Waar trek jy die streep?... VOLLEDIGE STORIE » 
BRIEWE: Moenie Hamas so eenogig beskou
IVAN van Vredendal skryf: Graag verwys ek na die brief “Vrae oor Hajaig se steun aan Hamas” deur Madeleine Roux in Die Burger 2 Januarie 2009.... VOLLEDIGE STORIE » 
BRIEWE: Elkeen het reg op klein kragtoevoer
NELSON ADAMS van Brackenfell skryf: “Monsterboetes ná Eskom se fiasko” van René Truter (DB, 03.01) is die eerste brief in hierdie verband. Dat hierdie “fiasko” ons bitter seer gaan maak, is duidelik.... VOLLEDIGE STORIE » 
Met dié pryse sluk jy swaar aan kaas
P. J. Louw van Port Elizaberth skryf: Dit is die begin van ’n nuwe jaar, en ek sluk swaar aan ’n stukkie kaas wat ek op 31 Desember 2008 gekoop het.... VOLLEDIGE STORIE » 
Pieter Meyer van die Midde-Ooste skryf: Dié beskouing van Israel verfrissend
Dit was verfrissend om Frans van Durbanville se brief te lees.... VOLLEDIGE STORIE » 
BRIEWE: Hajaig moet sélf Israel gaan bekyk
HUGO GOTZE van Hermanus skryf: Die saak rondom die aanvalle van Israel op Gasa het betrekking.... VOLLEDIGE STORIE » 
Sport bring hoopvir die nuwe jaar
Wessel Ebersohn van Port Elizabeth skryf:Ek is geen profeet nie, maar hier is iets aan die gebeur in Suid-Afrika wat my laat dink dat ons aan die vooraand van iets baie spesiaals is.... VOLLEDIGE STORIE » 
Insleepvoertuie jaag onverskillig
Oujaarsgroete van Port Elizabeth skryf: Op Oujaarsdag so skuins voor twaalfuur die middag ry ons in Hoofweg, Walmer, op pad om in die William Moffett-rylaan by Fig Tree in te draai.... VOLLEDIGE STORIE » 
VERSEKERING
Spaar by OUTsurance.  Kliek hier vir huisinhoud-, besigheids- en motorversekering.
VIND
Reis & Verblyf
Kontantlenings
Beligting
Eiendomsbelegging
Wegbreeknaweek
Musiekinstrumente
3 boeke vanaf R10 elk
Eiendomme te huur
Leerprodukte
Buitelewe
Werksgeleenthede
Gesondheids- produkte
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.
Kyk terug na 2008
“Met al die opgewondenheid oor die Proteas se asemrowende reeks-oorwinning ‘down under’, het ek vinnig teruggekyk na verlede jaar...” skryf Kevin D op die Aussieboer-blog.
Aussieboer-blog
Leefstyl soek mooiste bruidspaar
Onthou, as jy nie inskryf nie, het jy nie ’n kans nie en loop jy groot pryse mis. Dit sluit kookware, ’n bederf, ’n naweek weg en ander pryse in.
Skryf in
519 dae
tot afskop
2010
VIND
Reis & Verblyf
Kontantlenings
Beligting
Eiendomsbelegging
Wegbreeknaweek
Musiekinstrumente
3 boeke vanaf R10 elk
Eiendomme te huur
Leerprodukte
Buitelewe
Werksgeleenthede
Gesondheids- produkte
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |