Webwerf   Argiewe   Foto's   Netads 
WEER » Kaapstad 14º/18| Worcester 9º/22| George 10º/22| Port Elizabeth 11º/24 Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com

  TUIS  

  NUUS  

  MULTIMEDIA  

  SPORT  

  SKOLE  

  KAMPUS  

  SAKE  

  VERMAAK  

  OPINIE  

  BLOGS  

  FEATURES  

  MOTORS  

  SUPER14  

  OPINIE  

  SPOTPRENT  

  PEILINGS  


...
Argiewe
KOMMENTAAR, 5 Mei: Fifa-blaps
SOOS sake tans staan, is dit teen die wet vir die sokkerbeheerliggaam Fifa om sy eie frase “2010 Fifa World Cup South Africa” te gebruik.... VOLLEDIGE STORIE » 
KOMMENTAAR, 5 Mei: Motlanthe
DIE uitlating van mnr. Kgalema Motlanthe, adjunk-president van die ANC, dat hy nie beskikbaar is om te dien in die kabinet van pres. Thabo Mbeki nie, is ’n welkome verwikkeling. Volpunte vir hom.... VOLLEDIGE STORIE » 
MAANDAG AKTUEEL: Tribunaal ’n wolk oor mediavryheid in SA
VERSKEIE lesers het Die Burger ’n oorveeg of twee gegee oor die prominente plasing van Steve Hofmeyr se (sover bekend) tweede fisiek hardhandige behandeling van ’n joernalis van wie se werk hy nie hou nie.... VOLLEDIGE STORIE » 
BRIEF, 5 Mei: Los Zuma-kwessie só op
A. DU TOIT van die PAARL skryf: IN sy artikel “Pres. Zuma en die Italiaanse konneksie” (Sake24, 29.04) bespiegel Charles Naudé dat die korrupsiesaak teen mnr. Jacob Zuma nie noodwendig sal voortgaan nie, maar dat ’n skikking bereik kan word wat sy p... VOLLEDIGE STORIE » 
BRIEF, 5 Mei: Land word ’n outokrasie
DAVID KESSLER van BELLVILLE skryf: DIE berig “SA, China ‘druk Zim van agenda af’ ” in Die Burger van 1 Mei, afkomstig van u Washington-korrespondent, Charles Smith, het betrekking.... VOLLEDIGE STORIE » 
Opinie
LEOPOLD SCHOLTZ skryf: Die Pikoli-affêre, as ’n mens dit so kan noem, het tot dusver ’n fassinerende – maar ook kommerwekkende – kykie agter die skerms van die Mbeki-regering se doen en late gegee.... VOLLEDIGE STORIE »
FRIEDA LE ROUX skryf: Die frustrasie van halwe gesprekke, erken sy dan. Sodat halwe gesprekke net sowel kon gebly het. Want twee halwesmaak nie ’n hele nie.... VOLLEDIGE STORIE »
DIE natuurramp wat Mianmar (Birma) getref het, vra dringende optrede deur noodlenigingswerkers, en nie ’n militêre regering wat agterdogtig huiwer wie hy durf toelaat om te kom help nie. ... VOLLEDIGE STORIE »
EEN van die goeie dinge wat voortspruit uit die verdeeldheid binne die ANC in Mbeki- en Zuma-kampe, is die wyse waarop dit behoorlike stukrag aan die demokrasie gee.... VOLLEDIGE STORIE »
AMERILIA-MAY WOUDSTRA van Stellenbosch skryf: Die oud-Dagbreker van Durbanville stel in Woensdag 7 Mei se brieweblad voor dat Simonsbergers hul etos moet uitleef en meer waardige tradisies moet ontwikkel waarop hulle kan trots wees. ... VOLLEDIGE STORIE »
WILLIE RHEEDER van Clanwilliam skryf: Ek verwys na die berig van 7 Mei: “Diewe steel kabels by Mbeki se ampswoning”. Dis nie regtig iets besonders nie. Diefstal vind orals plaas.... VOLLEDIGE STORIE »
NICO W. van Bellville skryf: Graag wens ek te antwoord op die brief van Veritas van Kaapstad (Brieweblad, 07.04) wat my daarvan beskuldig dat ek onwaarhede verkondig. Ongelukkig meld hy/sy nie watter jaar hy/sy ’n junior (wit) offisier was nie.... VOLLEDIGE STORIE »
FRANÇOIS BOTES van Durbanville skryf: Ek doen navorsing oor die ontstaan en herkoms van byname. Ek is op soek na dáárdie byname wat absoluut uniek is en wat ’n bepaalde rede het hoé en waarom dit ontstaan het.... VOLLEDIGE STORIE »
JOHANN HOLZAPFEL van Vredekloof skryf: Aan al die lesers van Die Burger wat kapsie gemaak het teen die prominente plasing van die onderonsie tussen Steve Hofmeyr en ’n joernalis net die volgende: Dit is gedoen in die naam van persvryheid!... VOLLEDIGE STORIE »
WILLIAM GUMEDE skryf: Robert Mugabe, soos baie ander leiers van bevrydingsbewegings, het die verpersoonliking geword van die geweld wat hy gebruik het om die koloniale heersers te verjaag.... VOLLEDIGE STORIE »

VERSEKERING
Spaar tot 25% by OUTsuranceKliek hier vir motor-, huisinhoud- en besigheidsversekering en ons bel jou terug.
VIND
Reis & Verblyf
F1 Produkte
Internasionale Lotto
Motor Huur
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
Versekering
Dekor
Motors
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.
VIND
Reis & Verblyf
F1 Produkte
Internasionale Lotto
Motor Huur
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
Versekering
Dekor
Motors
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |