01/04/2009 09:53:03 PM - (SA)
Ses skole in die Karoo se hartland plant vanoggend vroeg ’n houtkruis en granaatboom – simbole van hoop vir beter onderwys in die Oos-Kaap....
VOLLEDIGE STORIE »
01/04/2009 09:52:32 PM - (SA)
Die Kareedouwers is nou baie lus om ’n tydmasjien te bou – “een wat ’n mens so 300 jaar kan terugvat sodat hulle darem ook ’n bietjie kan klets met Jan van Riebeeck en Harry die Strandloper”....
VOLLEDIGE STORIE »
01/04/2009 09:52:01 PM - (SA)
Sarisa Marais (25) sou dalk nooit ’n atleet geword het as sy nie haar been weens kanker verloor het nie. Vandag is dié toevallige naelloper ’n bron van inspirasie vir ander....
VOLLEDIGE STORIE »
01/04/2009 09:59:49 PM - (SA)
Die stof het nog lank nie gaan lê oor die beoogde ontwikkeling van ’n ultra-moderne Shell-vulstasie in die hartjie van die geskiedkundige dorpskern van Graaff-Reinet nie....
VOLLEDIGE STORIE »