Webwerf   Argiewe   Foto's   Netads 
WEER » Kaapstad 14º/18| Worcester 9º/22| George 10º/22| Port Elizabeth 11º/24 Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com

  TUIS  

  NUUS  

  MULTIMEDIA  

  SPORT  

  SKOLE  

  KAMPUS  

  SAKE  

  VERMAAK  

  OPINIE  

  BLOGS  

  FEATURES  

  MOTORS  

  SUPER14  

  NUUS  

  STREEK  

  BUITELAND  

  KAMPVEGTER  


In die maand ná die Zimbabwiese verkiesing op 29 Maart is nóg sowat 40 000 permanente en seisoenale plaaswerkers se inkomste afgesny deurdat nog minstens 142 kommersiële plase beset is....
Buiteland
Die Olimpiese fakkel het gister die kruin van die berg Everest bereik. Dit was ’n emosionele oomblik vir China en die hoogtepunt van die fakkel­aflos, wat onder anti-Chinese protes gebuk gegaan het.... VOLLEDIGE STORIE »
Sen. Hillary Rodham Clinton het ’n $25 miljoen-besluit om te neem: As sy nou haar veldtog vir die Demokratiese Party-benoeming laat vaar, kan sen. Barack Obama haar skuld betaal.... VOLLEDIGE STORIE »
Wie regeer Rusland eintlik?
Mnr. Dimitri Med­wedef is gister in ’n luisterryke plegtigheid as Rusland se derde president ingehuldig en het onmiddellik die voortgesette insae van sy mentor en voorganger, Wladimir Poetin, verseker deur hom as eerste minister te benoem. ... VOLLEDIGE STORIE » 
Oostenrykse verkragter sê hy’s geen monster
Mnr. Josef Fritzl (73), die Oostenryker wat glo sewe kinders verwek het by sy dogter wat hy 24 jaar lank in ’n vensterlose kelder aangehou het, hou homself as ’n menseredder voor, is gister in die Oostenrykse pers berig.... VOLLEDIGE STORIE » 
Onsekerheid hang oor Israel met 60ste verjaardag
Israel vier vandeesweek sy 60ste verjaardag met ’n militêre skouspel, vleisbraaie en ’n Bybelvasvra – maar ook met ’n wolk van onsekerheid wat oor die politieke toekoms van sy premier hang.... VOLLEDIGE STORIE » 
Getygolf: Mianmar-dodetal nou op 22 500
Die militêre regering van Mianmar (Birma) het gister aangekondig dat die dodetal weens sikloon Nargis, wat Saterdag toegeslaan het, tot 22 500 gestyg het.... VOLLEDIGE STORIE » 
Sikloon: dodetal reeds 15 000, honderdduisende dakloos
Sikloon Nargis het die dodetal hier volgens die staatsbeheerde media tot sowat 15 000 laat styg.... VOLLEDIGE STORIE » 
Clinton wed op verkeerde perd, Obama bietjie gelukkiger
Ondersteuners van sen. Hillary Rodham Clinton hoop nie hul kandidaat se keuse van die verkeerde perd in die Kentucky Derby is ’n slegte teken vir wat in Dinsdag se verkiesing gaan gebeur nie.... VOLLEDIGE STORIE » 
Sikloon Nargis eis 4 000 in Mianmar
Ongeveer 4 000 mense is in ’n verwoestende sikloon dood en duisende word vermis in die weermag-beheerde staat Mianmar, is gister berig.... VOLLEDIGE STORIE » 
VN-hoof ‘diep bekommerd’ oor Zimbabwe
Hy is diep bekommerd oor die stygende vlakke van geweld en intimidasie in Zimbabwe, het die sekretaris-generaal van die VN, mnr. Ban Ki-moon, gesê.... VOLLEDIGE STORIE » 
Tibettane tevrede met China-gesprek
Die Tibettaanse regering in ballingskap het gister gesê hy is ingenome met die “informele” gesprek tussen Chinese ampsdraers en gesante van die Dalai Lama, en China wil die dialoog voortsit.... VOLLEDIGE STORIE » 
VERSEKERING
Spaar tot 25% by OUTsuranceKliek hier vir motor-, huisinhoud- en besigheidsversekering en ons bel jou terug.
VIND
Reis & Verblyf
F1 Produkte
Internasionale Lotto
Motor Huur
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
Versekering
Dekor
Motors
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.
VIND
Reis & Verblyf
F1 Produkte
Internasionale Lotto
Motor Huur
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
Versekering
Dekor
Motors
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |