Webwerf   Argiewe   Foto's   Netads 
WEER » n.a. Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com

  TUIS  

  NUUS  

  MULTIMEDIA  

  SPORT  

  SKOLE  

  KAMPUS  

  SAKE  

  VERMAAK  

  OPINIE  

  BLOGS  

  FEATURES  

  MOTORS  

  SUPER14  

  NUUS  

  STREEK  

  BUITELAND  

  KAMPVEGTER  


Supt. Piet Viljoen
Me. Helen Zille, Kaapstad se burgemeester, hou vol supt. Piet Viljoen, hoofondersoekbeampte in die stad se spioenasieskandaal, was wél by die Desai-kommissie betrokke....
Argiewe
Steve Hofmeyr se herstel ‘merkwaardig’
Steve Hofmeyr is – letterlik – weer op die been. Minder as 72 uur nadat ’n noodoperasie Sondagnag in ’n Gautengse hospitaal op hom uitgevoer is, is Hofmeyr gisteroggend die eerste keer toegelaat om uit sy bed op te staan en ’n paar treetjies te loop... VOLLEDIGE STORIE » 
Mbeki ‘wou Selebi-saak stuit’
Pres. Thabo Mbeki wou keer dat die Skerpioene komm. Jackie Selebi, polisiehoof, arresteer en vervolg.... VOLLEDIGE STORIE » 
SAUK ‘was soos spaza’
Dr. Snuki Zikalala en adv. Dali Mpofu het die SAUK soos ’n spaza-winkel bestuur en hulle moes lankal geskors gewees het.... VOLLEDIGE STORIE » 
OOS-KAAP: Smouse skud vere reg vir 2010
Die Wêreldbeker-sokkertoernooi in 2010 is vir baie mense meer as net ’n toernooi. Vir party kleinhandelaars in Noordeinde in die Baai is dit ’n moontlike goudmyn én die idea­le geleentheid om ’n ekstra geldjie te verdien.... VOLLEDIGE STORIE » 
OOS-KAAP: Pryse styg, maar agt eet steeds op een se loon
“Dis nie net ’n bietjie erg nie: Ons kry swaar, swaar, swaar . . . maar ons lewe darem nog.”... VOLLEDIGE STORIE » 
Nuus
Dit is ses keer gevaarliker om in Afrika te vlieg as in die res van die wêreld. ... VOLLEDIGE STORIE »
Fluitjieblasers wat by Eskom werk en met ANC-leiers oor “bestuursprobleme” by Eskom gepraat het, word daarvan beskuldig dat hulle die probleme “buite konteks oorgedra het”.... VOLLEDIGE STORIE »
Duisende Matie-studente gaan in Augustus poog om ’n nuwe Suid-Afrikaanse rekord op te stel – vir die meeste paartjies wat gelyktydig soen – alles in die naam van Matietrots.... VOLLEDIGE STORIE »
Moenie van jou stoel af val as jy volgende keer in ’n restaurant sit en eekhoring-vleis op die spyskaart sien nie – vra die kelner liewer watter wyn die smaak sal aanvul. ... VOLLEDIGE STORIE »
Kingsley Holgate en sy Outside Edge-ekspedisie wat reeds etlike gevare getrotseer het, vrees nou dat Somaliese seerowers hul drie Land Rovers kan kaap in ’n vaart om die Horing van Afrika.... VOLLEDIGE STORIE »
Suid-Afrikaners is honger vir verandering – veral ná Polokwane. ... VOLLEDIGE STORIE »
Die Prokureursorde van Suid-Afrika, die oorkoepelende beheerliggaam van alle prokureurs in die land, het gister gewaarsku dat die publiek en die polisie nie “verwar” behoort te word deur “onverantwoordelike uitlatings” oor wanneer hulle misdadigers mag skiet of nie.... VOLLEDIGE STORIE »
Bykans 400 inwoners het gister op Wêreldbiddag opgeruk om ’n optog teen verkragting en drank- en dwelmmisbruik in Pacaltsdorp te hou.... VOLLEDIGE STORIE »
Die staat gaan vandag in die Kaapse landdroshof begin met ’n aansoek om mnr. J. Arthur Brown, Fidentia se grootbaas en ’n vermeende swendelaar, se borgtog in te trek. ... VOLLEDIGE STORIE »
Regter Sisi Khampepe is deur die minister van justisie, me. Brigitte Mabandla, aangestel as waarnemende adjunkpresident van die arbeidsappèlhof... VOLLEDIGE STORIE »

VERSEKERING
Spaar tot 25% by OUTsuranceKliek hier vir motor-, huisinhoud- en besigheidsversekering en ons bel jou terug.
VIND
Reis & Verblyf
F1 Produkte
Internasionale Lotto
Motor Huur
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
Versekering
Dekor
Motors
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.
VIND
Reis & Verblyf
F1 Produkte
Internasionale Lotto
Motor Huur
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
Versekering
Dekor
Motors
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |