Met die hulp van ’n agterstewe uit die gehoor het ’n Britse smaakklierpionier gister ’n toebroodjie soos min hier berei. ...
Argiewe
Bush se dogter trou
Jenna Bush, pres. George W. Bush se dogter, het die afgelope naweek met Henry Hager getrou. Die personeel van die Withuis het foto’s van die geleentheid beskikbaar gestel....
VOLLEDIGE STORIE
»
Stormers en Waratahs in reënriller
Op ’n sopnat Nuweland het die Stormers en die Waratahs Saterdag met 13-13 die louere gedeel en so gesorg dat ’n naelbyt laaste Super14-naweek voorlê, met sewe spanne wat nog vir die halfeindstryde kan kwalifiseer. Hier is kiekies van die stryd. ...
VOLLEDIGE STORIE
»
|
Byna 1 000 opgewonde jong krieketspelers was gister hier op St. Georgepark vir ’n landwye poging om ’n Guinness-wêreldrekord op te stel vir die meeste kinders wat gelyktydig krieket speel....
VOLLEDIGE STORIE »
Die Stormers se kaptein, Jean de Villiers, het aan joernaliste vertel hoe die gees tussen die spelers is voor die laaste van die Super14 se ligawedstryde....
VOLLEDIGE STORIE »
Te midde van vrae oor die veiligheid by die Tygerberg hospitaalgronde, berig Die Burger se René Lötter sy het gevoel: “As ek nie nou hier wegkom nie eindig ek dalk hier op...” ...
VOLLEDIGE STORIE »
VIDEO: Mnr. Nico Oliver en sy vrou, Anneke (née Bosman), het in ’n blitstroue à la Las Vegas op vanjaar se Sexpo ewig trou aan mekaar gesweer voor ’n leraar van die NG Kerk. Leon-Ben Lamprecht was daar....
VOLLEDIGE STORIE »
VIDEO: Volgens mnr. Silas Howarth, direkteur van Sexpo Suid-Afrika, het die opkoms hulle stoutste verwagtinge oortref. ...
VOLLEDIGE STORIE »
Kyk wat sê ander lesers »
“As ons grond kry, kan ons voedsel aan die land voorsien en só hoë voedselpryse teenwerk.” ...
VOLLEDIGE STORIE »
VIDEO: Die volwasse skou Sexpo skop vandeesweek in die Moederstad af. Leon-Ben Lamprecht het met een van die sterre van dié gebeurtenis, Arianna Starr, ’n voormalige Miss Nude Australia, gesels oor haar lewe as volwasse vermaaklikheidster....
VOLLEDIGE STORIE »
VIDEO: Ontmoet Jani, Lindi en Shelley, drie van die Stormers-dansers. Kry hulle nie koud op die veld nie? Mag hulle met die spelers uitgaan? Watter span ondersteun hulle? Kyk die video en vind uit. ...
VOLLEDIGE STORIE »
VIDEO: “Delegeer!” Paartjies wat aan Die Burger/FAB se kompetisie Bruidspaar van die Jaar deelgeneem het, het op die kroningsaand agter die skerms ’n paar wenke gehad vir troupaartjies wie se groot dag nog moet kom....
VOLLEDIGE STORIE »
Die Burgeren FAB se bruidspaar van die jaar is Saterdag in die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum aangewys. Samarie Smith, Elbeth Gillis, Charlene Sauerman, Graham T. Brown, Ilse Roux, Kobus Dippenaar en Paul van Zyl het die moeilike taak gehad om een van die 12 finalis-pare as wenner te kroon....
VOLLEDIGE STORIE »
|
|
|
|
VIND
|
 |
|
|
|
 |
| ONS
BEVEEL AAN |
 |
netNaweek.com Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.
Gaan na netNaweek.com om te registreer.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
VIND
|
 |
|
|
|
|
|