’n Skildery van Irma Stern, Bahora-meisie, kan in Oktober in Londen die hoogste prys ooit vir een van haar werke behaal.
By Hermanus baljaar daar 72 walvisse in die baai, by Witsand kan ’n mens op ’n sonnige dag glo 75 van dié knewels sien en ook in Valsbaai.