2010-09-03 22:21
Dit het hulle omtrent twee dae gevat om die koek te maak. Nou pryk hy vrolik tussen die ander mededingers se koeke in ’n tent en wag op beoordeling.
2010-09-03 22:21
’n Mens neem telkens weer met verwondering kennis van ’n nuwe boek wat behoue uit die Sjoa gekom het en nou meteens postume roem op die internasionale boekemark verwerf.
2010-09-03 22:21
Diegene in die ANC wat meen die media gee deesdae – anders as in die vorige bedeling – baie meer aandag aan skandale en korrupsie, is egter reg.
2010-09-03 22:21
Ons is almal verloorders, wat ook al die uitkoms is van die uitgerekte staking deur die land se staatsdienswerkers.
2010-09-03 22:21
Dit was maar net nog ’n Vrydagmiddag en net nog een van daardie nuwerwetse kroeë waar ’n mens nie meer deur swaaideure instap of by ’n verweerde kroegtoonbank kan sit nie.
2010-08-28 06:00
In die nat trope van Noordoos-Australië ontmoet ek ’n ou met die naam Shawn Munro. Shawn is blas en sy hare is aldus hom in ’n rugbyspelerstyl gesny. Sy moeder is ’n Aborigine, sy vader Italiaans.
2010-08-28 06:00
‘Soos ek sê,” sê Johan Marais met ’n ophaal van die skouers, “daar’s mos sewe duiwels los in hierdie familie.”
2010-08-28 06:00
Wat my verskriklik geruk en geroer het van Fiona Coyne se dood, was nie net dat dit selfmoord was of dat sy in die oë van die publiek die sterkste skakel, die flambojante rooikop met die ironiese glimlag, die kwaai brilletjie en ’n antwoord vir alles was nie.
2010-08-28 06:00
Die skrywer JOHN MILES was mede-direkteur van die destydse onafhanklike uitgewery Taurus wat in die apartheidsjare gesensureerde skrywers se werk uitgegee het.
2010-08-28 06:00
Magsug is menslik. Van die eerste dag dat een mens sy baasskap oor ’n ander aangeneem het of dit gegun is, dra die mensdom swaar aan dié las.