Die onlangse tragiese gebeure aan die Gansbaaise kus toe drie oorsese toeriste op ’n haaikyk-uitstappie dood is, het weer die aandag op hierdie hoogs winsgewende bedryf geplaas, skryf DANIE KEET....
|
Die laaste drie finaliste in ons foto-kompetisie het een belangrike eienskap gemeen: ’n spesiale oomblik van interaksie, skryf JOHANN VAN TONDER....
VOLLEDIGE STORIE »
Die afgelope 16 dae was maar woes vir ons Outside Edge-ekspedisie kuslangs om Afrika in die stryd teen malaria....
VOLLEDIGE STORIE »
JULLE is al gewoond aan daardie mooi TV-beelde van die strande aan Egipte se Rooisee – dis mos bikini-strande, palmbome en helderblou seewater....
VOLLEDIGE STORIE »
Daar is deesdae baie mense wat met hul talent op die platteland gaan woeker, het Eben Human op sy dagbesoek aan die Overberg gevind....
VOLLEDIGE STORIE »
China: supermoondheid van die toekoms
Mense, baie mense. Maar vriendelik en behulpsaam. Asemrowende, hoë geboue, oneindige bouwerk aan nuwe brûe, paaie en nóg geboue, hyskrane, vreemde kos. Dit is die indrukke van China ná ’n warrelwind-toer, skryf RIANA DE LANGE...
VOLLEDIGE STORIE
»
Bosloerie het spogvere
Daar is heelparty voëlsoorte wat ’n mens vinnig en vlak laat asemhaal. Die blote sien van só ’n voël maak jou summier senuweeagtig dat die luggolwe wat jou veranderde asemhaling kan veroorsaak, juis daardie voël sal oortuig dat alles nie pluis is ni...
VOLLEDIGE STORIE
»
Kruger kan om elke draai verras
Jare gelede was ’n polisiesel op Witrivier ons onverwagte slaapplek op pad na die Kruger-wildtuin, maar dié slag was daar veel beter akkommodasie om na uit te sien, skryf EBEN HUMAN ná sy onlangse blitsbesoek aan die Laeveld....
VOLLEDIGE STORIE
»
Hugo wen Xterra met vlag in hand
Die Stellenbosse driekamper Dan Hugo was Saterdag op Grabouw in ekstase toe hy met die Suid-Afrikaanse vlag oor die eindstreep gedraf het vir sy eerste nasionale Xterra-titel, skryf EUNICE VISAGIE....
VOLLEDIGE STORIE
»
Hazyview – pure adrenalienplesier
Daar is deesdae baie geleenthede vir avontuurlike uitstappies op ’n plek soos Hazyview langs die Kruger-wildtuin. Dit is ook iets waarvan ouers met woelige kinders kennis kan neem voordat hulle noordwaarts ry agter die son aan, skryf EBEN HUMAN....
VOLLEDIGE STORIE
»
|
|
|
|
VIND
|
 |
|
|
|
 |
| ONS
BEVEEL AAN |
 |
netNaweek.com Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.
Gaan na netNaweek.com om te registreer.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
VIND
|
 |
|
|
|
|
|