Webwerf   Argiewe   Foto's   Netads 
WEER » n.a. Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com

  TUIS  

  NUUS  

  MULTIMEDIA  

  SPORT  

  SKOLE  

  KAMPUS  

  SAKE  

  VERMAAK  

  OPINIE  

  BLOGS  

  FEATURES  

  MOTORS  

  SUPER14  

  FEATURES  

  BUITE  

  LEEFSTYL  

  MOTORS  

  GESONDHEID  

  LANDBOU  

  BY  


Patrick Dempsey en sy medester in die fliek Made of Honour, Michelle Monaghan.
Dit blyk dat Patrick Dempsey, dr. Derek (McDreamy) Shepherd van die trefferreeks Grey’s Anatomy, ook in die regte lewe ’n droomman is....
Argiewe
Osteoporose: Soos ’n dief in die nag
Osteoporose word die “stil dief” genoem omdat dit op die liggaam toeslaan sonder dat ’n mens dit besef. Elsabé Brits het met een van die wêreld se voorste kenners oor dié siekte gepraat.... VOLLEDIGE STORIE » 
BY EVITA: Hulle hou van vakansiedae en dan maak hulle só...
WAT ’n belaglike week! Twee werkdae uit sewe. Ag nee man, daar is net te veel openbare vakansiedae op ons kalender. Wag ’n bietjie, skat, ek is die eerste een wat na ’n dag sonder roetine uitsien. Ek is ’n gogo met drie kleinkinders.... VOLLEDIGE STORIE » 
Waarom en waaroor glimlag die Mona Lisa?
MINKA VRBA lewer die laaste bydrae inBy se reeks oor “grondvrae” in die geesteswetenskappe.... VOLLEDIGE STORIE » 
Die ‘monster’ van Amstetten
DIE Oostenrykse dorpie Amstetten wes van Wene het oornag internasionale berugtheid verwerf as die plek waar die bejaarde Fritzl sy dogter vir 24 jaar ondergronds ingekerker en as bloedskandige seksslaaf aangehou het..... VOLLEDIGE STORIE » 
ELITA – Van Kolonaki tot die Kaap
Die biografie Elita en haar lewe met FW de Klerk het pas by Tafelberg-uitgewers verskyn. Willemien Brümmer het op Wildepaardejacht met Elita gepraat oor die boek, bygelowe en onmoontlike drome.... VOLLEDIGE STORIE » 
Features
Dit hou Nico Panagio baie besig om akteur, aanbieder, seremoniemeester, man en ‘pa’ vir twee honde te wees. MARZANNE VAN DEN BERG het hom ’n paar minute laat stilsit.... VOLLEDIGE STORIE »
As jy ’n behoefte het aan eg Italiaanse kos om die hart warm te maak en die maag te vul, stuur jou motor in die rigting van Groenpunt, waar die eetplek Il Leone vir hom ’n stewige reputasie losgekook het.... VOLLEDIGE STORIE »
Vicky Davis (met Known Gods, 7de Laan, Backstage en verskeie verhoogproduksies vir Tart ’n Koggel agter die blad) is sedert Desember 2007 weer ’n Kapenaar, nadat sy vir ’n paar jaar in Johannesburg gewoon en gewerk het.... VOLLEDIGE STORIE »
’n Fees van klassieke Russiese rolprente, ’n aksie-avontuur, ’n riller van Stephen King, ’n oorlogsromanse met Shirley MacLaine . . . dit klink na die regte verskeidenheid vir die naweek se fliekvermaak.... VOLLEDIGE STORIE »
DIS die Viagra-pil van die 21ste eeuse motorverkoopsman. En as Kupido in die omtrek was, het sy pyle met hoë oktaan gevlieg. Turbo-pyle, ou grote. ... VOLLEDIGE STORIE »
’n Rand vir elke keer wat Mercedes die term “teenwoordigheid” in sy persverklaring oor die opgekikkerde M-klas gebruik.... VOLLEDIGE STORIE »
Goed, laat ons dit maar erken: Die eerste keer toe ek die nuwe Mazda CX-7 in lewende lywe gesien het, het sy agterstewe my aan my eerste skrum op laerskool laat dink.... VOLLEDIGE STORIE »
Sowat ’n jaar gelede was die kans goed dat 12 spanne vir die 2008- Formule Een-seisoen sou aantree. Elf spanne het op die ou end die seisoen aangepak, maar van hierdie naweek af in Turkye sal slegs tien in aksie wees.... VOLLEDIGE STORIE »
Die BMW Turbo is donkiejare gelede so voor sy tyd beskou soos ’n selfoon tydens die Groot Trek. Tog was dié koddige konsepmodel van Paul Bracq destyds die voorloper van een van BMW se indrukwekkendste voertuie nog – die ikoniese M1.... VOLLEDIGE STORIE »
Dit is reeds vyf jaar sedert Audi sy gewilde A3 in die mark bekend gestel het, wat dit beslis tyd vir ’n modelvernuwing gemaak het.... VOLLEDIGE STORIE »

VERSEKERING
Spaar tot 25% by OUTsuranceKliek hier vir motor-, huisinhoud- en besigheidsversekering en ons bel jou terug.
VIND
Reis & Verblyf
F1 Produkte
Internasionale Lotto
Motor Huur
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
Versekering
Dekor
Motors
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.
VIND
Reis & Verblyf
F1 Produkte
Internasionale Lotto
Motor Huur
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
Versekering
Dekor
Motors
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |