Webwerf   Argiewe   Foto's   Netads 
WEER » Kaapstad 14º/18| Worcester 9º/22| George 10º/22| Port Elizabeth 11º/24 Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com

  TUIS  

  NUUS  

  MULTIMEDIA  

  SPORT  

  SKOLE  

  KAMPUS  

  SAKE  

  VERMAAK  

  OPINIE  

  BLOGS  

  FEATURES  

  MOTORS  

  SUPER14  

  VERMAAK  

  BOEKE  

  ABSA KKNK  

  NETNAWEEK  


“ALL children mythologize their birth.” Só begin die proloog van die ­geheim­sinnige skrywer Vida Winter se bundel verhale getitel Thirteen Tales of Change and Desperation....
Boeke
STEL jou ’n lewe sonder humor voor! Trouens, die sogenaamde “lag met ’n traan” het ons al almal deur donker dae gedra, en in my biblioteek staan ’n galery van groot humoristiese skrywers met Woody Allen as die koning.... VOLLEDIGE STORIE »
Robert Calderisi, die Kanadese skrywer van die boek The Trouble with Africa, het ’n tyd gelede Suid-Afrika besoek. Liesl Louw het met hom gesels.... VOLLEDIGE STORIE »
IN die indrukwekkende ry biografieë oor Nederlandse literêre figure van die af­­gelope drie dekades het daar onlangs ook ’n lewensbeskrywing verskyn van J.C. Bloem, ’n digter wie se werk aan baie geslagte studente in Suid-Afrika bekend was.... VOLLEDIGE STORIE »
DIT fassineer my deurgaans hoe rubriekskrywers op ’n bepaalde tema vir hul skryfstukke besluit. ’n Mens lei uit Rachelle Greeff se rubrieke af dat dit enigiets kan wees van haar ma se resepteboek tot haar honde, haar kinders en gesin se wedervaringe, iets wat sy gelees het of ’n boek wat sy bewonder.... VOLLEDIGE STORIE »
Epiese boek propvol musiekfeite geensins droog
JOU eerste gedagte is: Wat ’n uiters merkwaardige en unieke boek! Die subtitel is: A Summarised History and Definitive Reference to the Music that Watered the 50s, 60s and 70s.... VOLLEDIGE STORIE » 
Kampbelewing veelvlakkig belig
DIE boek Wilhelmina – Kampkind op Java vertel die verhaal van Will van Halewijn se belewenis van ’n konsentrasiekamp saam met haar moeder en sussies.... VOLLEDIGE STORIE » 
‘Hoge’ en ‘populêre’ literatuur naatloos byeen in lofwaardige roman
VAN naby en van ver bring Gerhardt, ’n geskeide alleenloper, sy familielede op ’n kusdorp byeen – karakters wat mekaar se geselskap eintlik net in die magiese sfeer van die roman sou verduur.... VOLLEDIGE STORIE » 
Knap waardering van Victor se werk deeglik leesbaar
IN haar voortreflike inleidende essay wat die noue verband tussen die hoogs ­per­soonlike en die intense proses van drukkuns ’n metaforiese weerklank gee, verwys Elizabeth Rankin na Diane Victor se formidabele visuele geheue.... VOLLEDIGE STORIE » 
Flapteks: Komende veiling wys boeke kan vir vlees én gees voedsaam wees
TERWYL stygende voedselpryse wêreldwyd kommer wek, kan die mens nie van brood alleen leef nie en word boeke ook nie goedkoper nie.... VOLLEDIGE STORIE » 
Gesukkel met feite maak aksie effe tam
SAM WOOLFMAN probeer te hard om die nuwe Jack Ryan of Ethan Hunt te wees. ... VOLLEDIGE STORIE » 
Castro bied meer as net mymeringe van ou man
ENKELE jare gelede het ek op ’n besoek aan Kuba twee poskaarte gekoop met foto’s van ’n jong Fidel Castro daarop.... VOLLEDIGE STORIE » 
RESENSIE: Ballerinas glo byna ‘soos penis hanteer’
HETEROSEKSUEEL of gay, geen leser van dié toeganklike boek sal daarna weer na ’n balletopvoering kan kyk sonder om die gay-element raak te sien nie. ... VOLLEDIGE STORIE » 
FLAPTEKS: Smaaklike tye met boeke wat behoorlik kook
EK het onlangs Marthinus Versfeld se The Philosopher’s Cookbook raakgeloop. ... VOLLEDIGE STORIE » 
VERSEKERING
Spaar tot 25% by OUTsuranceKliek hier vir motor-, huisinhoud- en besigheidsversekering en ons bel jou terug.
VIND
Reis & Verblyf
F1 Produkte
Internasionale Lotto
Motor Huur
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
Versekering
Dekor
Motors
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.
VIND
Reis & Verblyf
F1 Produkte
Internasionale Lotto
Motor Huur
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
Versekering
Dekor
Motors
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |