Webwerf   Argiewe   Foto's   Netads 
WEER » n.a. Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com

  TUIS  

  NUUS  

  MULTIMEDIA  

  SPORT  

  SKOLE  

  KAMPUS  

  SAKE  

  VERMAAK  

  OPINIE  

  BLOGS  

  FEATURES  

  MOTORS  

  SUPER14  

  VERMAAK  

  BOEKE  

  ABSA KKNK  

  NETNAWEEK  


Kurt Darren
Kurt Darren is die enigste Afrikaanse kunstenaar wat genooi is om op 27 Junie vanjaar in Hyde Park, Londen, op te tree ter viering van oudpres. Nelson Mandela se 90ste verjaardag....
Argiewe
Steve wag nou op jawoord van Dana Winner
DIE Belgiese sangeres Dana Winner, wat pas ’n baie suksesvolle konserttoer in Suid-Afrika onderneem het, gaan moontlik op die tweede huweliksplegtigheid van Steve en Natasha Hofmeyr sing.... VOLLEDIGE STORIE » 
Mamma, ek wil ’n boerseun hê
Hulle ken van koeie melk, is bakgat met beeste, maar begeer hul eie bokkies.... VOLLEDIGE STORIE » 
Mimi eerste van SA wat dié kompetisie beoordeel
Die operadiva Mimi Coertse gaan die eerste Suid-Afrikaner word wat die gesogte Galina Vishnecskaya-sangkompetisie in Moskou beoordeel.... VOLLEDIGE STORIE » 
Benoemings bekend vir Basa-pryse
BUSINESS & ART SOUTH AFRICA (Basa), in samewerking met Business Day, het onlangs die benoemings vir die 11de Basa-toekennings aangekondig. ... VOLLEDIGE STORIE » 
Bolsjoi-styl te teatraal, sê dansers van Letland
Twee dansers van Letland is te sien in die Kaapstadse Stads­ballet se produksie van Die Vrolike Weduwee. Eduard Greyling het dié twee talentvolle hoofrolspelers ­ontmoet.... VOLLEDIGE STORIE » 
Vermaak
Grond en grondbesit was nog altyd ’n kwessie in Afrika. In Umhlaba ­kabani? ( Wie se grond? ) spreek Themba Shibase aspekte hiervan aan in ­geskilderde landskappe – met suggesties van grense en geboude strukture, en miskien meer direk deur sy ­portretstudies (byna karikature) van politieke leiers. ... VOLLEDIGE STORIE »
Na raming woon sowat 19% van Rio de Janeiro se bevolking in die om en by 600 favelas, gehuggies op die ­heuwels naby dié stad se spoggerige woonstelle en mooi strande. Dit is ’n teelaarde vir armoede, misdaad, dwelm­verslawing en bendegeweld.... VOLLEDIGE STORIE »
Die aankondiging van die algehele wenners van die Statebond-skrywersprys is een van die nommers op die program van die tweede Franschhoek- literêre fees, wat aanstaande naweek gehou word. ... VOLLEDIGE STORIE »
Die gedagte van privaatheid het nogal ’n omstrede kwessie geword. Dís wat ’n mens wil sê vir die ­internet-gebruikers in Untraceable wat ’n reeksmoordenaar se gru-dade oor die net volg.... VOLLEDIGE STORIE »
Harry Kalmer praat Saterdag 11:00 in die protea Boekhuis in die Eikestad oor sy mees onlangse roman. Hy het aan Willem de Vries vertel van En die Lekkerste Deel van Dood Wees en hoe karakters hulle aanmeld. ... VOLLEDIGE STORIE »
ROLPRENT: The Cave of the Yellow Dog. Elke nou en dan kom ’n mens ’n rolprent teë wat jou aan ’n nuwe idee van leef bekend stel, en ­sodoende ook jou wêreldblik ­verander en verbreed.... VOLLEDIGE STORIE »
Ná tien jaar as omroeper en 1 444 uitsendings van ’n ontbytprogram het die gewilde Kfm-aanbieder Nic Marais eergister sy bedanking aangekondig... VOLLEDIGE STORIE »
DIE Kaapse teater The Independent Armchair Theatre in Observatory het ná sowat agt jaar sy deur gesluit. Die huidige eienaar, Gilad Hockman, het in ’n persverklaring gesê finansiële oorwegings het die sluiting genoop.... VOLLEDIGE STORIE »
”Nee wat, jong, los maar die happy birthday-wense. Ek verjaar nie meer nie. Ek is verby my vervaldatum.”... VOLLEDIGE STORIE »
HIER is een van daardie flieks ­waarvoor jy in die regte stemming moet wees; ’n goeie, rustige een. As jy is, behoort dit te sorg dat jou bui nog beter raak. As jy egter ’n fliek soek waarin daar baie gebeur, hou verby. . .... VOLLEDIGE STORIE »

VERSEKERING
Spaar tot 25% by OUTsuranceKliek hier vir motor-, huisinhoud- en besigheidsversekering en ons bel jou terug.
VIND
Reis & Verblyf
F1 Produkte
Internasionale Lotto
Motor Huur
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
Versekering
Dekor
Motors
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.
VIND
Reis & Verblyf
F1 Produkte
Internasionale Lotto
Motor Huur
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
Versekering
Dekor
Motors
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |