Inisiatief teen korrupsie bring meer hoop

2012-01-30 18:55

Die nuwe korrupsie-waghond ­Corruption Watch (CW) is die hoopvolste inisiatief in die laaste jare in die stryd teen korrupsie.

Daar is velerlei redes hiervoor.

Eerstens kom dit met die steun van Cosatu, ’n bondgenoot van die ANC.

Dieselfde Cosatu wat verkiesing ná verkiesing stemme werf om die ANC te laat regeer, maar wat nie sy regering vertrou om korrupsie uit te roei nie.

Tweedens staan dit onafhanklik van die regering. Die uitvoerende direkteur is mnr. David Lewis, voorheen voorsitter van die Mededingingstribunaal, en die raadslede is gesiene Suid-Afrikaners uit die burgerlike samelewing.

Laastens wil CW soveel moontlik mense betrek deur die internet en sosiale media te gebruik om alle korrupsie – hoe klein ook al – aan te meld.

Hopelik sal dit tot ’n groter bewusmaking onder alle Suid-Afrikaners lei dat geen korrupsie geduld moet word nie.

Nie die “koeldrank” (’n R100-noot in die ID-boekie om ’n groter boete vry te spring) aan ’n verkeersbeampte nie en ook nie die R50 in die hand vir die werker by die munisipale vullisterrein om bourommel af te laai in ’n plek vir tuinvullis nie.

Die nadeel van CW is dat hy nog betreklik klein is. Hy kan nie self sake ondersoek nie, maar sal dit na gepaste wetstoepassers verwys, wat ook korrup kan wees.

Mnr. Jeff Radebe, minister van justisie, en die regering se steun hiervoor lyk na blote lippediens.

As die regering wil, kan hy baie gou grootskeepse korrupsie stop met drie eenvoudige stappe.

Die eerste is om staatsamptenare te verbied om hul eie ondernemings te bedryf, die tweede om toe te sien dat tenderprosedures streng gevolg word, en die derde is strenger optrede teen korruptes.

Net so is Radebe se lof vir die media oor korrupsie opperste skynheiligheid.

CW het juis tot stand gekom omdat die regering nie met korrupsie vertrou word nie en dat hy wetgewing wil instel om dit moeiliker vir die media te maak om korrupsie oop te vlek.

- Die Burger

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne die burger

Weather
Lottery
Cpt: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bloem: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Cost Accountant

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Group Financial Manager

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Senior Project Accountant

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Avanza 1.5 SX MPV
2007
R 117,000.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 71,995.00

TOYOTA

Hilux 3.0 D-4D Raider 4x4 D-Cab Dsl PU MY11
2011
R 359,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.