opinieRSS

Opinie

 Hoofartikels

Toelaes kan SA op die weg van Zimbabwe plaas

3 menings | 198 keer gelees

Die maatskaplike toelaes wat die regering aan amper 15 miljoen mense betaal, het ’n tweesnydende swaard geword.

 
Hoofartikels

SA het op die harde manier ’n les geleer

4 menings | 349 keer gelees

Die skop in die tande wat Suid-Afrika pas by die Afrika-Unie (AU) in Addis Abeba gekry het, is ’n ontnugterende les vir die Zuma-regering: “Jy oorskat jou rol in en namens Afrika.”

Hoofartikels

Inisiatief teen korrupsie bring meer hoop

97 keer gelees

Die nuwe korrupsie-waghond ­Corruption Watch (CW) is die hoopvolste inisiatief in die laaste jare in die stryd teen korrupsie. Daar is velerlei redes hiervoor.

Hoofartikels

Wie traak eintlik? Oor sê-goed se sinies en snaaks

224 keer gelees

Op pad na werk sien ek ’n T-hemp. Ask me if I care. Ek het aanhou lag tot in my kantoor – en glimlag stééds.

Hoofartikels

Gebruik dieweermag net in nood

3 menings | 142 keer gelees

Dis nie om dowe neute dat daar in die Grondwet streng voorskrifte is vir die aanwending van die weermag nie.

 
Hoofartikels

Regering moet dié boodskap duidelik hoor

2 menings | 143 keer gelees

Dit sal pres. Jacob Zuma en sy regering betaam om die boodskap ter harte te neem dat die howe toegelaat moet word om hul werk ingevolge die Grondwet sonder vrees te doen.

Hoofartikels

Bulle moet Heyneke Meyer in vrede laat

2 menings | 145 keer gelees

Een van die laaste erekodes wat in beroepsport oorgebly het, is dat jou land áltyd belangriker as jou provinsie of klub is. Nasionale trots is immers op die spel.

My News Header

Nuwe Maties bou voort op ou tradisies

Ané Beukes 0 menings | 307 keer gelees |

Ek verwys na die brief “Jool was veel meer as net blommetjies vou”. Dit spyt my dat mnr. Beukes nie meer ingelig is oor kampusaktiwiteite nie.

Meer van ons gebruikers
Nog kommentaar
Hoofartikels

SA moet sy Afrika-invloed só gebruik

2 menings | 99 keer gelees

Alles dui daarop dat die verkiesing van dr. Nkosazana Dlamini-Zuma as voorsitter van die Afrika-Unie (AU) een van die hoofteikens van die Suid-Afrikaanse regering is tydens die spitsberaad van die AU, wat tans in Addis Abeba plaasvind.

Hoofartikels

Talle vrae hang oor Nzimande se groenskrif

2 menings | 244 keer gelees

Twee weke lank prut die regering se groenskrif van 84 bladsye oor die toekoms van naskoolse onderwys nou al, wat genoeg tydsverloop is om dit in oënskou te neem.

Hoofartikels

Wat van die ander lakse provinsies?

2 menings | 198 keer gelees

Om die volhoubare bestuur van Limpopo se regering te verseker is dit goed dat die nasionale regering hom daar laat geld en die snylem inlê.

Hoofartikels

Die ou en nuwe stories oor ons status en aansien

2 menings | 169 keer gelees

In ons tyd maak dit saak wat ander van ons dink en sê. Ons soek erkenning, respek, agting. Dis ’n tyd van Status Anxiety, sê Alain de Botton in sy topverkoper met dié titel.

 

Wat sê jy?

Hoe voel jy oor lyfstraf, in skole en tuis?

Vorige Uitslae · Waaroor sal ons stem?

Hoofartikels

Taalkonsepwet van ANC wek weerstand op

4 menings | 203 keer gelees

Die flou en totaal onvoldoende poging van die ANC-regering om ’n Taalwetsontwerp voor te stel herinner ’n mens aan die idees van die swart Karibiese sielkundige Frantz Fanon.

Hoofartikels

Krieket SA moet sy sake in orde kry

105 keer gelees

Die getuienis wat na vore kom in die Nicholson-kommissie na die geldsake van Krieket Suid-Afrika (KSA) sal aanhangers van die spel dwars in die krop steek.

binne die burger

 
Weather
Lottery
Cpt: 21-31°C Sunny. Warm. Pta: 17-30°C More sun than clouds. Warm.
Jhb: 15-28°C Afternoon clouds. Mild. Bloem: 18-27°C Scattered showers. More clouds than sun. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Tstorms late. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-22°C Scattered showers. Morning clouds. Cool.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,995.00

BMW

320i
2005
R 149,900.00

TOYOTA

Corolla Verso 160 MPV MY05
2006
R 139,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.