news24Banner News24

Jongste Nuuskennisgewing

Aankondiging oor Die Burger nuusbrief

Die nuwe web-program wat vandeesweek in werking getree het lees nie leestekens soos ê, ö en ë nie - sodra die nuusbrief oopgaan word hiérdie nie opgetel nie en dit vertoon as volksvreemde simbole.

Klik hier om die res van die storie te lees.

Theuns Jordaan

Eenvoudige viersterkonsert

Theuns Jordaan en Juanita du Plessis sou Saterdagaand ook maar net op die verhoog kon staan en sou nog ’n waarderende toejuiging van die gehoor ontvang het.

Zayn Adam vier halfeeu Musiek-veteraan

Op die Beitbrug tussen Suid-Afrika en die destydse Rhodesië het die 16-jarige Zayn Adam in 1962 ook ’n musiekgrens oorgesteek. Voor dit was hy ’n seun wat wou sing.
subscribe Kliek hier om meer hieroor uit te vind en oor ander Die Burger nuusbriewe, of verwys 'n vriend/in.
unsubscribe Om uit te teken van hierdie nuusbrief, kliek hier