naweek+

Karoodorp se mure kry lewe

2011-12-02 22:04

Die Afrikaans-dosent DARRY EARL DAVIDhet die Boekbedonnerd-boekfees in die Karoodorpie Richmond gevestig, maar ’n artikel oor ’n dorpie vol muurkuns in Kanada het die saadjie geplant om dié kunsvorm ook in die Karoo te laat leef, skryf hy.

Lodge se waarde vir geld internasionaal bekend

2011-12-02 22:04

Die internasionale reisigersgids Lonely Planet het die Malealea-lodge-en-poniesentrum in Lesotho aangewys as een van sy top-tien waarde-vir-geld-bestemmings vir 2012. Lientjie Mentz het dié lodge net sowat 200?km vanaf Bloemfontein besoek.

Proe kontrei in wynglas, bord

2011-12-02 22:04

“Mooi woord, pampoen. Dis so pammerig en poenerig,” het die filosoof Marthinus Versfeld dié knewel beskryf. Maar watter verband het pampoen met die Durbanville-wynvallei? Samarie Smith het aan die antwoord gaan proe.

Waar Gandhi-vrede heers

2011-11-25 22:16

In die Satyagraha-huis, waar Mahandas Gandhi ’n kort tyd saam met ’n vriend, ’n Joodse argitek, gewoon het, raak mens bewus van die rustige gemoedstoestand waarmee Gandhi sy filosofie van vreedsame weerstand uitgeleef het, skryf MARZAHN BOTHA.

Knus in die hart van fynbos

2011-11-25 22:16

In die hart van die fynboskontrei – die Kogelberg-biosfeerreservaat wat die kusstrook tussen Grabouw, Botrivier en Gordonsbaai insluit, skuil die KolKol Mountain Lodge. Samarie Smith het gaan afpak.

Ruk jou tuin reg vir feestyd

2011-11-25 22:16

Dis nog net ’n maand voordat Kersfees hier is. As jy beplan om gesel­lige kuierfeeste in jou tuin te hou oor die vakansietyd is dit nou jou laaste kans om gou jou werf mooi te maak.

By De Hoek kan jy met slakkepas kuier

2011-11-18 22:32

Net ’n uur se ry en ’n kwart tenk petrol weg van Sentraal-Gauteng kruip sielerus vir jou weg, skryf PAULI VAN WYK.

Oor bolwange en omgedopte ooglede

2011-11-18 22:32

Die kreefseisoen het Woensdag amptelik geopen. PEET STEYN het verlede week in afwagting op die seisoen in Paternoster die vistermanne en moeders die kunsies oor “kriieeeef” afgevra.

Negosie-nostalgie in pragtige Rosendal

2011-11-11 23:00

Onthou jy nog Ouma Meelbol se babakos? In die Oos-Vrystaatse dorpie Rosendal is daar ’n plek waar jy kan stoepsit, asook ’n negosiewinkel waar jy sal afkom op lekkergoed en medisyne uit vanmelewe se dae, skryf MARZAHN BOTHA .

As koesterbome skielik verdwyn

2011-11-11 23:00

As jou buurman die indringerbome langs jou grensdraad op ’n dag afsaag omdat dit amok in jou tuin maak en jy hom mooi gevra het om dit te doen, hoekom voel jy nou so effens ‘kaalg*t’?

’n Venster op die Weskus

2011-11-04 23:54

Dis Weskus toe – dié keer verby die lang bote op Langebaan en die pikante Paternoster wat heeljaar toeriste lok. Pak af by Vensterklip, duskant Elandsbaai, skryf SAMARIE SMITH.

 

Vaar Valparaiso binne

2011-12-02 22:04

Geel, blou, rooi en groen. Sinkdakke. Gehuggies wat ’n dagekspedisie ver buite Santiago, Chile, lê. ILSE ZIETSMAN was daar.

Agtjarige wen met ‘slaaituin’

2011-12-02 22:04

Dit is duidelik uit vandeesmaand se inskrywings vir Naweek+ se tuinkompetisie dat die lesers sommer baie kreatief en fluks is.

Gholf-see-oordaad in Ierland

2011-11-25 22:16

Ierland spog met meer as ’n derde van die wêreld se links- gholfbane en het die afgelope vyf jaar ses wenners in Grand Slam-toernooie opgelewer. Meer rede as dít benodig ’n gholf- speler waarskynlik nie om Ierland te besoek nie, skryf HENDRIK CRONJé .

Heilsaamheid uit erfeniskos

2011-11-25 22:16

Die kos in die boek Sout+peper is die soort kos wat jou daardie warmte in jou binneste gee – ’n boek wat te midde van ’n oorvloed kookboeke ’n heilsaamheid tussen jou en jou kuiergaste wakker maak.

Somer se nostalgiekos

2011-11-18 22:32

Dit raak warmer (behalwe die laaste week in die Kaap was dit vrekkoud) en die herinneringe aan somersdae sonder sorge steek kop uit. So ook herinneringe aan nostalgiese kuierkos, skryf die sjef Nic van Wyk .

Malta, skilletjie vir skilletjie

2011-11-18 22:32

Uitsprake soos “veilig om daar te stap”, “goedkoper as die res van Europa”, “ryk kultuurskatte” en “ongelooflike, deursigtige blou water” het BETTIE LAMBRECHTgelok om die uitsonderlike Malta te verken.

Piekniek-paradyse

2011-11-11 23:00

Daar is min dinge so prettig soos ’n piekniek in ’n lowerryke tuin, veral as iemand anders vir jou fynproewer-peuselhappies in ’n mandjie gepak het. KARLA JANSE VAN VUUREN het gaan piekniek hou en vertel meer.

Kersplesier in Europa

2011-11-11 23:00

Europa begin al middel November sy Kersbaadjie aantrek. As jy die eerste keer ’n Kersmark in Europa besoek, verstaan ’n mens ander se alewige gehunker na ’n wit Kersfees, skryf LINDA DE BEER.

Dankbare pelgrims in Spanje

2011-11-04 23:54

Op die Jakobsweg in Spanje, oftewel die Camino de Santiago-pelgrimsroete, het sy die onverwagse ”magique” van Pavarotti tussen die graanlande ervaar, skryf DALINA HEESE.

Orrelmusiek, pienk port in Calitzdorp

2011-11-04 23:54

Calitzdorp is stroopsoet. MARYKE ROBERTS het hier soet port geproe, soeterus en soet klanke ervaar.

Weather
Lottery
Cpt: 20-26°C More sun than clouds. Mild. Pta: 18-28°C Scattered showers. Morning clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Passing showers. Morning clouds. Mild. Bloem: 19-32°C Mostly sunny. Warm.
Dbn: 21-28°C Mostly sunny. Warm. PE: 21-27°C Afternoon clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Fiesta 1.6 Ambiente 5-dr Powershift MY10
2012
R 169,990.00

HYUNDAI

Tucson 2.0 GLS MY07
2007
R 139,899.00

LEXUS

IS-F 5.0 Luxury 8-sp AT
2010
R 559,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.