Raadop met die plundering van ons kleptokrasie

Die Burger-gebruiker

Verkeersboetes vir "mors"

deur Raadop met die plundering van ons kleptokrasie
2011-06-07 09:34

Ten spyte van pogings om my posadres by die verkeersdepartement te verander ('n vorm plus 'n afdruk van ID) word dit nie gedoen nie. Die enigste foon wat beantwoord word word beman deur 'n onbeskofte man wat jou vertel jy moet in persoon inry en in die tou staan by Groenpunt!

En terloops wat is die nuwe boete-sisteem vir "littering"? Mense kry boetes vir "littering"en boetes dat hulle op hul selfoon gepraat het terwyl hulle bestuur. Sommige van hierdie oortredings gebeur op plekke waar ons nooit ry nie en tye wat lank verby ons bedtyd is. Behoort daar nie duidelike foto's met die tyd en datum van hierdie sogenaamde oortredings êrens beskikbaar te wees nie?

Verkeersdepartement!  Antwoord asseblief hierdie nommers wat hier onder aangegee word! Verkeersdepartement! Word wakker! Julle faks masjien werk nie!




(If you suspect that the traffic department may be sending fines to an old address, please fax your new address (physical and postal), along with a copy of your ID, to Motor Vehicle Registrations on (021) 419 1676. Mark it for the attention of the Correspondence Department. Call Motor Vehicle Registrations on (021) 400 4900 if you need further information about this)


Beoordeel hierdie artikel:
Lewer kommentaar op hierdie artikel
9 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne die burger

Nuutste Jou Storie-kommentaar

Willem sê... Nog 'n dermryger. Gaan terug na 1652 en volg die geskiedenis van die hele wereld, insluitende Afrika, en praat dan weer. VSA - "Only good Indian is a dead Indian". Australia - Rabbit line en uitwissing in Tasmania. Hele Suid-Amerika. 1e Wereldoorlog en oorlogsskattings van die Vrede van Versailles. 2e Wereldoorlog - Yalta en die verdeling van Oos-Europa en Duitsland. Verstaan julle wat ek op die tafel sit? Soos wyle Brennus dit destyds aan die Romeine gestel het: Vae victis! In vergelyking met die res van die wereld het die plaaslike bevolking alhier 'n koninklike dag gehad! Dit is die enigste land waar die inheemse bevolking na die aankoms van die blanke vermeerder het! En los tog die gekerm en die uitryg van die derms - kyk na VANDAG en MORE en vra jouself af waar is ons en waarheen gaan ons? Enigeen wat nie deur sy idealistiese en ANC-liewende oogklappe verblind word nie kan mossien wat aangaan? 18 jaar van swart oorheersing en al wat hulle oor kan "brag" is kruisies op papier en loop en woon waar jy wil en hophuise wat inmekaar val en sport in die buiteland! Natuurlik is daar ook verdere rekords opgestel in die vorm van getal van slaggate in die paaie, sterfgevalle in die hospitale, diefstalle deur politici op alle vlakke, ywerig bygestaan deur staatsamptenare op alle vlakke. O ja, en oral "verandering" maar waar is die verbetering? Lees die storie...

Weer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-16°C Sunny. Quite Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-21°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Group Financial Director

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Senior Financial Director

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Senior Accountant

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

LAND ROVER

Defender 110 County SW 2.5 TD5 4x4 Dsl
2007
R 279,950.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY05
2006
R 115,990.00

FORD

Focus 1.6 Ambiente MY05
2007
R 119,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.