- Artikelopsies
- Deel
- Kry Die Burger op
Saambly of nie - wat dink jy?
deur MyDieBurger-redakteur
2010-05-26 07:12
Kaapstad - Dr. James Kirkpatrick, voorsitter van die algemene taakgroep vir leer en aktuele sake van die NG Kerk, meen daar is vier verskillende saamblyverhoudings en dat dit nie alles oor dieselfde kam geskeer moet word nie. (lees die berig hier.)
Volgens hom is die vier soorte verhoudings basies gewone rondslapery, geriefsoekers, mense wat saambly wil beproef en laastens onbevestigde huwelike.
Wat dink jy? Stem jy saam hiermee?
Gesels saam hier onder.