- Artikelopsies
- Deel
- Kry Die Burger op
Gesoek: Bellville Hoër klas van 1960
deur
2010-05-13 12:17
Ek het nou die dag 'n ou skoolvriend gekontak om nolstalgiese herinneringe met hom te deel.
In ons gesprek noem hy dit dat hy nogsteeds die Burger, gedruk in Desember 1960, besit waarin ons matriekuitslae verskyn het.
Ons was verbonde aan die Hoërskool Bellville.
Omdat ek Gauteng toe verhuis het,was daar maar min kontak.
Nou probeer ek om daardie oudleerlinge op te spoor om in Oktober 'n reunie by die skool te hou.
Sal lesers asseblief my kontak as hulle saam met my in matriek was of weet van iemand wat daardie jaar 'n matrikulant was van die Hoërskool Bellville.
Sal oudleerlinge van daardie tyd my asseblief kontak by 0784560888 of e-pos theo.moller@up.ac.za Groete Theo Moller