- Artikelopsies
- Deel
- Kry Die Burger op
Die Herberg kinderhuis in Robertson moet omhein word
deur Petro Uren, namens die Kinderhuishoof
2010-04-23 08:45
Ons kinders se veiligheid word bedreig. Die kinderhuis is tans besig om die kinderhuis te omhein om ons kinders se veiligheid te verseker.
Ons het egter u hulp nodig. Daar is ‘n gedeelte van 50 meter waarvoor ons nie fondse het nie. Ons benodig R40 000 vir hierdie projek. Die kinderhuis het reeds die res ingesamel.
Ons het die afgelope tyd probleme om ons kinders se veiligheid te verseker. Ons is die enigste kinderhuis wat nog nie omhein is nie.
Indien u kan help kontak asb vir Petro tel. 023 626 3140 of sel 084 586 2583
Indien u ‘n direkte inbetaling doen gebruik asb verwysing OMHEINING.
Ons reik Artikel 18A kwitansies uit vir belastingdoeleindes.
ABSA
ROBERSON
TAKKODE 334713
REK NR 12 00 39 0004
TJEK REK
NAAM: DIE HERBERG KINDERHUIS
Baie dankie dat u bereid is om ‘n verskil te maak.!
KINDERHUISGROETE
Petro Uren
BEMARKER
NAMENS KINDERHUISHOOF