Moeg gemelk
Is daar nog enige goeie, eenman-praktyk veeartse oor?
Annamari De Lange, Knysna
Na aanleiding oor die berig: Bungee (Burger 10 Januarie 2012)Drie van ons gesin het Saterdag die 7de Januarie 2012 gespring. Hier volg my gedagtes oor bungee:
Iepie Konner
Een persoon kry 'n kursus van 500 mg X 2 keer per dag vir 5 dae (totaal 5000mg) kry en 'n tweede 'n kursus van 500mg X 2 keer per dag vir 3 dae (3000mg) Nou hoekom kan persoon een nie, indien hy gou beter voel, ophou nie?
STOMGESLAAN, Parow
Ek het Woensdag my kind by die Bellville-kampus van die Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie gaan inskryf vir ’n kursus in siviele ingenieurswese, in die sogenaamde ABC-gebou (dit laat ’n mens wonder of dit die ingenieursgebou of die leer-lees-en-skryf-gebou is).
Marette Dreyer
As julle asb. 'n beriggie kan plaas dat indien enige iemand verder teen die Koonap en Visrivier af skape vind wat uitspoel, hulle dit asb. aan hom kan terug besorg. Die boerdery is slegs 'n bestaansboerdery en die skape is meer as die helfte van vee op sy stukkie grond.
Anoniem
Hoekom kan plaaslike owerhede nie bedryf word soos bv skole nie. Vir elke departement is daar 'n vakkenner met oorhoofse toesig en kontrole. Daar is streeks- en Provinsiale inspekteurs wat toesien dat beleid streng nagekom word.
MyDieBurger-redakteur
’n Herrie het weer losgebars ná die moderator van die NG Kerk ’n standpunt ingeneem het oor evolusie. Wat is jou mening oor dié omstrede onderwerp?
Thulani wat in Die Burger se kafeteria werk, se impromptu prysgedig vir die Wêreldbeker 2010 toernooi.
MyDieBurger redakteur
Volgens 'n Britse agentskap voldoen die onafhanklike eksamenraad se matriek aan internasionale vereistes. Sal jy jou kinders privaatskool toe stuur? Praat saam.
Eg Kaapse groete uit Jakarta. Ons "Lees Die Burger en Gesels saam" via die internet...Dis lekker hier en ons is baie gelukkig, alhoewel daar maar net een Kaap van Storms is.
Petro Uren, namens die Kinderhuishoof
Ons kinders se veiligheid word bedreig. Die kinderhuis is tans besig om die kinderhuis te omhein om ons kinders se veiligheid te verseker.