Jack Braxton

Die Burger-gebruiker

Wees realisties oor wat aan die gang is

deur Jack Braxton
2010-05-21 18:46

Hierdie is alles deel van die meesterplan van die ANC, of ons dit wil weet of nie.

Die vraag is net: Wil ons regtig die pad van Zimbabwe en die res van Afrika loop?

Alles is reeds in plek vir so ’n aanslag.

Die mag lê aan die kant van die regerende party, ontwapening is ver gevorder, die jeug word nou opgelei in “dissipline” met wapens, en alle bronne om so ’n aanslag te voed, is in regeringshande. Ons moet iets prysgee om iets te behou.

Of dit ’n lekker pil is om te sluk, is nie die vraag nie.

Ek dink ons as Suid-Afrikaners, wat net so swaar gekry het om ’n plekkie in die son te kry, moet ook realisties wees oor wat aan die gang is. Dit het niks met pessimisme te make nie.

Realisme berei ons bloot voor om ons beplanning in plek te kry.

Ek twyfel sterk of die regering en sy volgelinge hulle enigsins steur aan die normale etiek van besigheid en hoe ’n mens wins maak.

Die stropery van die staatskas gaan voort en die feit dat die land in ’n hongersnood gaan beland, is vir hulle van minder belang solank die doelwitte van uhuru bereik word.

Afrika maak staat op die hulp van China, wat reeds baie in Afrika belê het.

China het natuurlik ook sy eie agenda in dié verband.

Jack Braxton
Springbok

Beoordeel hierdie artikel:
Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne die burger

Nuutste Briewe-kommentaar

Renier sê... Liewe Lieben, jy slaan die spyker op sy pan. Ongelukkig (of gelukkig) het ek net die 2 de helfte gesien. Ek was nog nooit rerig bekommerd oor die Stormers nie, maar nou is ek bekommerd! Ons agterlyn sal baie moet verbeter as ons die koppie huistoe wil bring. Bring vir Jean uit na buitesenter want sy kort stormlopies beindruk nie meer nie. Die sinnelose geskop is ook baie jammer. Dalk het hulle (die Stormers) in 'n gemaksone beland. Ons kan nog wen as hulle nou wakker word. Lees die storie...

Weather
Lottery
Cpt: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-16°C Sunny. Quite Cool. Bloem: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-21°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Oracle Applications DBA

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R380000 - R540000

.Net Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R180000 - R350000

Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R200000 - R300000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

LAND ROVER

Defender 110 County SW 2.5 TD5 4x4 Dsl
2007
R 279,950.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY05
2006
R 115,990.00

FORD

Focus 1.6 Ambiente MY05
2007
R 119,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.