James Thomson

Die Burger-gebruiker

Wat vir Goliat geld, geld vir Dawid dan ook

deur James Thomson
2011-12-30 18:31

Oor die staffordshire-terriër wat die yorkshire-terriër doodgebyt het: Kan iemand verduidelik wat mnr. Harry Hill van die Mosselbaai-munisipaliteit bedoel het deur te sê: “Geen hond word op ons strande toegelaat nie. Die eienaars van die hond wat doodgebyt is, moet ’n klag by die polisie indien.”

Watter klag moet hulle by die polisie indien? As die aggressor (byter) onwettig op die strand was, wat het die slagoffer (gebyte) dan daar gesoek?

Wat vir Goliat geld, geld Dawid dan ook, of hoe?

James Thomson

Montagu

Beoordeel hierdie artikel:
Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne die burger

Nuutste Briewe-kommentaar

Renier sê... Liewe Lieben, jy slaan die spyker op sy pan. Ongelukkig (of gelukkig) het ek net die 2 de helfte gesien. Ek was nog nooit rerig bekommerd oor die Stormers nie, maar nou is ek bekommerd! Ons agterlyn sal baie moet verbeter as ons die koppie huistoe wil bring. Bring vir Jean uit na buitesenter want sy kort stormlopies beindruk nie meer nie. Die sinnelose geskop is ook baie jammer. Dalk het hulle (die Stormers) in 'n gemaksone beland. Ons kan nog wen as hulle nou wakker word. Lees die storie...

Weather
Lottery
Cpt: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-16°C Sunny. Quite Cool. Bloem: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-21°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Accountant

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Embedded Developer

Cape Town
Communicate Cape Town IT
R30000 - R40000

Software Engineer

Cape Town
Communicate Cape Town IT
R20000 - R30000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

LAND ROVER

Defender 110 County SW 2.5 TD5 4x4 Dsl
2007
R 279,950.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY05
2006
R 115,990.00

FORD

Focus 1.6 Ambiente MY05
2007
R 119,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.