Anna Louw

Die Burger-gebruiker

Vriende is staatmakers vir biblioteke

deur Anna Louw
2012-01-30 18:52

Marilyn Martin se artikel (DB, 24.01) herinner aan die belangrike rol wat die onderskeie groepe Vriende van Biblioteke in die voortbestaan van die openbare biblioteke van die metropolitaanse Kaapstad speel.

Onder die stad se biblioteekdiens val meer as 100 openbare biblioteke, waarvan 48 formele Vriende-organisasies het wat hulle ondersteun. Hulle help baie deur vrywillige werk, veral in gevalle van personeeltekorte. ’n Opname oor hul bydrae toon dat vrywilligers van Julie 2010 tot Junie 2011 14182 uur aan vrywillige diens bestee en 10 806 items ter waarde van R594526 geskenk het. Geldinsameling bly belangrik, omdat die staat steeds nie die finansiering van openbare biblioteke gereguleer het nie.

Vriende help, komplementeer en versterk die biblioteekdiens, maar kan nooit voltydse, opgeleide personeellede vervang nie.

Anna Louw

Somerset-Wes

Beoordeel hierdie artikel:
Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne die burger

Nuutste Briewe-kommentaar

Renier sê... Liewe Lieben, jy slaan die spyker op sy pan. Ongelukkig (of gelukkig) het ek net die 2 de helfte gesien. Ek was nog nooit rerig bekommerd oor die Stormers nie, maar nou is ek bekommerd! Ons agterlyn sal baie moet verbeter as ons die koppie huistoe wil bring. Bring vir Jean uit na buitesenter want sy kort stormlopies beindruk nie meer nie. Die sinnelose geskop is ook baie jammer. Dalk het hulle (die Stormers) in 'n gemaksone beland. Ons kan nog wen as hulle nou wakker word. Lees die storie...

Weer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-16°C Sunny. Quite Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-21°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

LAND ROVER

Defender 110 County SW 2.5 TD5 4x4 Dsl
2007
R 279,950.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY05
2006
R 115,990.00

FORD

Focus 1.6 Ambiente MY05
2007
R 119,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.