Prof. Christo Viljoen

Die Burger-gebruiker

US-taaldebat keer terug na benede peil

deur Prof. Christo Viljoen
2011-12-29 21:09

Jason Lloyd se artikel “Bring tog maar dié offer vir Afrikaans”(DB, 27.12) trek die peil van die taaldebat aan die Universiteit Stellenbosch (US)terug na die vlak wat voorheen gehandhaaf is deur die teenstanders van ’n US wat as ’n inklusiewe Afrikaanse universiteit meertaligheid beoefen.

Hy maak gebruik van diesulkes se etikettering en die gebruik van skelname soos “taalbulle” (nogal mét andermaalse identifisering van die kleur van hul skoeisel). Hy het kennelik nie die talle praktiese voorstelle van die pro-Afrikaanse debatsdeelnemers gelees (of verstaan) nie.

Hy bring egter ’n nuwe dimensie na die taaldebat deur die rassetamboer te slaan: Die “debat op Stellenbosch wat hoofsaaklik deur wittes gedryf word”.

Hy wil die US opsaal met die erfsonde van apartheid, maar vergeet ’n rektor soos prof. Mike de Vries wat sy rug teen die apartheidsregering styf gemaak het toe hulle rasseskeiding op universiteitsvlak wou afdwing deur middel van subsidie-weerhouding.

Hy negeer die taalstryd van ’n eeu gelede teen dié wat die Victoria Kollege nie universiteitstatus gegun het nie en ’n enkele Engels-eksklusiewe Wes-Kaapse universiteit voorgestel het.

Hulle wat ’n Stellenbosse universiteit met Nederlands/Afrikaans as onderrigtaal voorgestaan het, se ideaal is verwesenlik danksy ’n skenking van £100000 (nagenoeg R200miljoen in vandag se geldwaarde) deur die weldoener Jannie Marais. Wie gaan hom dit nadoen vir Lloyd se “Afrikaanse” universiteit “wat hoofsaaklik deur bruin of swart Afrikaanses bestuur word”?

Lloyd se ondeurdagte voorstel regverdig nie ernstige oorweging nie en maak geen sinvolle bydrae nie.

Prof. Christo Viljoen

President: US Konvokasie

Beoordeel hierdie artikel:
Lewer kommentaar op hierdie artikel
18 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne die burger

Nuutste Briewe-kommentaar

Renier sê... Liewe Lieben, jy slaan die spyker op sy pan. Ongelukkig (of gelukkig) het ek net die 2 de helfte gesien. Ek was nog nooit rerig bekommerd oor die Stormers nie, maar nou is ek bekommerd! Ons agterlyn sal baie moet verbeter as ons die koppie huistoe wil bring. Bring vir Jean uit na buitesenter want sy kort stormlopies beindruk nie meer nie. Die sinnelose geskop is ook baie jammer. Dalk het hulle (die Stormers) in 'n gemaksone beland. Ons kan nog wen as hulle nou wakker word. Lees die storie...

Weather
Lottery
Cpt: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 5-19°C Sunny. Cool.
Jhb: 2-16°C Sunny. Quite Cool. Bloem: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-21°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R200000 - R300000

Management Accountant

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Management Accountant

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

LAND ROVER

Defender 110 County SW 2.5 TD5 4x4 Dsl
2007
R 279,950.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY05
2006
R 115,990.00

FORD

Focus 1.6 Ambiente MY05
2007
R 119,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.