Prof. Magda Fourie-Malherbe

Die Burger-gebruiker

US kan nie by private verblyf ingryp

deur Prof. Magda Fourie-Malherbe
2012-01-30 18:52

Die bestuur van die Universiteit Stellenbosch (US) neem met besorgdheid kennis van die inhoud van die brief “US moet ingryp in verblyf-uitbuiting” (DB, 21.01).

Die US werk reeds geruime tyd saam met die plaaslike owerheid om studenteverblyf beter te reguleer en het insette in beleidsdokumente oor hierdie saak gelewer. Die dokumente is by die munisipaliteit beskikbaar.

Die US is ongelukkig nie by magte om woonstelle en kamers wat deur private persone of instansies aan studente verhuur word, goed te keur of te inspekteer nie. Indien private verhuurders met die US saamwerk, kan die US wel minimumstandaarde voorstel en inligting oor sodanige huisvesting aan ouers en studente beskikbaar stel. Gegewe die groot behoefte aan verblyf in en om Stellenbosch, verkies private verhuurders egter gewoonlik om hul eie reëlings te tref.

Die universiteit werk doelgerig daaraan om die uitdaging van verblyf in Stellenbosch die hoof te bied. Planne is onderweg om in die komende maande in ’n eerste fase van konstruksie 716 addisionele beddens op die Stellenbosch-kampus beskikbaar te stel.

Prof. Magda Fourie-Malherbe

Viserektor: onderrig, US

Beoordeel hierdie artikel:
Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne die burger

Nuutste Briewe-kommentaar

Renier sê... Liewe Lieben, jy slaan die spyker op sy pan. Ongelukkig (of gelukkig) het ek net die 2 de helfte gesien. Ek was nog nooit rerig bekommerd oor die Stormers nie, maar nou is ek bekommerd! Ons agterlyn sal baie moet verbeter as ons die koppie huistoe wil bring. Bring vir Jean uit na buitesenter want sy kort stormlopies beindruk nie meer nie. Die sinnelose geskop is ook baie jammer. Dalk het hulle (die Stormers) in 'n gemaksone beland. Ons kan nog wen as hulle nou wakker word. Lees die storie...

Weather
Lottery
Cpt: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 5-19°C Sunny. Cool.
Jhb: 2-16°C Sunny. Quite Cool. Bloem: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-21°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R200000 - R300000

Management Accountant

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Management Accountant

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

LAND ROVER

Defender 110 County SW 2.5 TD5 4x4 Dsl
2007
R 279,950.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY05
2006
R 115,990.00

FORD

Focus 1.6 Ambiente MY05
2007
R 119,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.