Ané Beukes

Die Burger-gebruiker

Nuwe Maties bou voort op ou tradisies

deur Ané Beukes
2012-02-04 03:32

Ek verwys na die brief “Jool was veel meer as net blommetjies vou”. Dit spyt my dat mnr. Beukes nie meer ingelig is oor kampusaktiwiteite nie.

“Jool” is deur “MADsquared” vervang. Dit staan vir “Making a de­ci­sion to make a difference” – iets wat die nuwe generasie Maties moes doen omdat dinge soos vlotte duisende gekos het wat die gemeenskap ontneem is. Die hoofdoel van MAD­squared is om die fokus terug te plaas op gemeenskapsdiens en -ontwikkeling.

Ek nooi mnr. Beukes hartlik om meer te wete te kom oor aktiwiteite in die verwelkomingstyd. Hy sal verbaas wees oor die hands-on manier waarop eerstejaars by die gemeenskap betrokke raak, sonder om duisende aan nie-herwinbare materiale te spandeer. Gemeenskapsdag op 3 Februarie was ’n voorbeeld hiervan.

Ek wil hom ook verseker dat die bou van ’n groepsidentiteit en -trots steeds ons sekondêre doelwit is. Clusterdag, March 4 Madness, Vensters en Bondelsport is van die aktiwiteite wat hierdie doelwitte nastreef en bereik.

Die nuwe generasie Matie ontken nie die tradisies van ouds nie; ons bou slegs voort daarop. Ontwikkeling moet plaasvind om stagnasie te voorkom.

Ané Beukes

Stellenbosch
 

Beoordeel hierdie artikel:

binne die burger

Nuutste Briewe-kommentaar

Thys sê... O ja, dit was - en is steeds moreel regverdigbaar. Gaan kyk en leer maar net na die voortgesette balkanisering in Oos-Europa en ook die voortgesette etniese twiste in Afrika. Die probleem was nie die teorie nie, dit was die praktyk - en die oorname van die linksliberales onder PW en Pik van die NP en sy beleid. Die konsep van radikale partisie en 'n federatiewe saambestaan van SUIDER-Afrikaanse lande het sterk na vore begin kom - maar is in '78 se premiersverkiesing en in 84 se nuwe bedeling doodgesmoor. Dit is tyd dat julle wat hierdie beleidsverandering destyds so sterk gesteun het, begin erken dat dit 'n groot fout was. Ons het julle gewaarsku dat dit tot swart meerderheidsbewind gaan lei, maar julle wou nie hoor nie. Julle skuld vir die gemors waarin ons is, le^ dik en diep. Lees die storie...

Weather
Lottery
Cpt: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 5-19°C Sunny. Cool.
Jhb: 2-16°C Sunny. Quite Cool. Bloem: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-21°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Cost Accountant

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Group Financial Manager

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Senior Project Accountant

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

LAND ROVER

Defender 110 County SW 2.5 TD5 4x4 Dsl
2007
R 279,950.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY05
2006
R 115,990.00

FORD

Focus 1.6 Ambiente MY05
2007
R 119,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.