Ben du Plessis

Die Burger-gebruiker

Kunstenaars kan nie infrastruktuur skep

deur Ben du Plessis
2012-01-30 05:06

In antwoord op die brief van Carel Greyling van Kuilsrivier (DB, 28.01): Suid-Afrika soek naarstig wetenskaplike groei.

Hiervoor het ons ingenieurs, tegnici, medici, landbouers, ensovoorts, broodnodig. Sonder wiskunde kan hierdie funksies nie verrig word nie en sal groei stadig stagneer en tot stilstand kom.

Die land beskik oor genoeg uitstekende kunstenaars (ook nie almal nie), skrywers, joernaliste, historici, letterkundiges, ensovoorts, en hul bydrae tot die land se voortbestaan word geensins gering geskat nie.

Maar wat die land nou nodiger het, is wiskundige geletterdheid.

Die verbetering en ontwikkeling van Suid-Afrika se infrastruktuur met betrekking tot vervoer, behuising, landbou, mediese sorg, hulpbronne, ensovoorts, sal slegs dan die aandag kan geniet wat so nodig is.

Ben du PlessisSomerset-Wes

Beoordeel hierdie artikel:
Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Kommentaar is gesluit vir hierdie artikel

binne die burger

Nuutste Briewe-kommentaar

Thys sê... O ja, dit was - en is steeds moreel regverdigbaar. Gaan kyk en leer maar net na die voortgesette balkanisering in Oos-Europa en ook die voortgesette etniese twiste in Afrika. Die probleem was nie die teorie nie, dit was die praktyk - en die oorname van die linksliberales onder PW en Pik van die NP en sy beleid. Die konsep van radikale partisie en 'n federatiewe saambestaan van SUIDER-Afrikaanse lande het sterk na vore begin kom - maar is in '78 se premiersverkiesing en in 84 se nuwe bedeling doodgesmoor. Dit is tyd dat julle wat hierdie beleidsverandering destyds so sterk gesteun het, begin erken dat dit 'n groot fout was. Ons het julle gewaarsku dat dit tot swart meerderheidsbewind gaan lei, maar julle wou nie hoor nie. Julle skuld vir die gemors waarin ons is, le^ dik en diep. Lees die storie...

Weer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 5-19°C Sunny. Cool.
Jhb: 2-16°C Sunny. Quite Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-21°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Oracle Applications DBA

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R380000 - R540000

.Net Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R180000 - R350000

Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R200000 - R300000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

LAND ROVER

Defender 110 County SW 2.5 TD5 4x4 Dsl
2007
R 279,950.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY05
2006
R 115,990.00

FORD

Focus 1.6 Ambiente MY05
2007
R 119,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.