Hennie Pienaar

Die Burger-gebruiker

Kondome ’n plan vir nuwe kiesers?

deur Hennie Pienaar
2012-02-01 03:57

In Amanda Gouws se rubriek “Vroetelpa’s en broekiepreneurs” (DB, 30.01) word verwys na die ANC-eeufeesviering waar die sogenaamde broekiepreneurs onder politici en veral ANC-jeugligaleiers uitgehang het.

My vraag is: Hoe het dit gebeur dat kondome wat poreus is en na bewering bars tydens die eeufeesvieringe beskikbaar gestel is? Daar was voorheen ’n geval waar die regering kondome versprei het wat met krammetjies vasgeheg was.

Is dit maar net weer ’n kader wat die tender vir dié “poreuse kondome” gekry het, of is dit die ANC se plan om seker te maak daar is oor 18 jaar van nou af nuwe kiesers? Dink net hoe goed dit op plakkate kan lyk: “Gebore tydens die ANC se eeufeesviering in Bloemfontein.”

Hennie Pienaar

Bellville

Beoordeel hierdie artikel:
Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne die burger

Nuutste Briewe-kommentaar

Thys sê... O ja, dit was - en is steeds moreel regverdigbaar. Gaan kyk en leer maar net na die voortgesette balkanisering in Oos-Europa en ook die voortgesette etniese twiste in Afrika. Die probleem was nie die teorie nie, dit was die praktyk - en die oorname van die linksliberales onder PW en Pik van die NP en sy beleid. Die konsep van radikale partisie en 'n federatiewe saambestaan van SUIDER-Afrikaanse lande het sterk na vore begin kom - maar is in '78 se premiersverkiesing en in 84 se nuwe bedeling doodgesmoor. Dit is tyd dat julle wat hierdie beleidsverandering destyds so sterk gesteun het, begin erken dat dit 'n groot fout was. Ons het julle gewaarsku dat dit tot swart meerderheidsbewind gaan lei, maar julle wou nie hoor nie. Julle skuld vir die gemors waarin ons is, le^ dik en diep. Lees die storie...

Weather
Lottery
Cpt: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 5-19°C Sunny. Cool.
Jhb: 2-16°C Sunny. Quite Cool. Bloem: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-21°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Oracle Applications DBA

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R380000 - R540000

.Net Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R180000 - R350000

Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R200000 - R300000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

LAND ROVER

Defender 110 County SW 2.5 TD5 4x4 Dsl
2007
R 279,950.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY05
2006
R 115,990.00

FORD

Focus 1.6 Ambiente MY05
2007
R 119,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.