Krieketliefhebber

Die Burger-gebruiker

‘Groen mamba’ spoeg Proteas in oog

deur Krieketliefhebber
2011-12-30 18:31

Daar word baie vrae gestel waarom Suid-Afrika ná ’n goeie oorwinning so maklik teen Sri Lanka kapituleer in die tweede toets.

Die rekords wys dat dit nou al verskeie kere op Kingsmead gebeur het.

In die “ou dae” was die “groen mamba” ons bondgenoot. Die laaste paar jaar het die baanblad ’n radikale verandering ondergaan en is nou die bondgenoot van veral die spanne van die subkontinent. Die vraag is: Waarom word die toetse daar gespeel as die baanblad nie ons spelers pas nie? In ander lande word baanblaaie tog voorberei wat hul eie spelers bevoordeel.

Dit beteken nie veral ons kolwers moes beter gevaar het nie. Die opposisie kry net onnodig ’n voet in die deur.

Krieketliefhebber

Bellville

Beoordeel hierdie artikel:
Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne die burger

Nuutste Briewe-kommentaar

Sedge sê... Wat my bekommer is dat daar selde 'n plan B te bespeur is. As dinge lol kan daar nie van plan verander word nie. Die Waratahs het na halftyd duidelik met 'n plan B op die veld gekom en almal weet wat die gevolg was. Ek stem saam met Ouman dat daar beslis vir die Stormers 'n pak of 2 wag teen genoemde spanne. Kan net nie sien hoe hulle die reeks kan wen met die huidige benadering nie. Hoop ek word verkeerd bewys! Lees die storie...

Weather
Lottery
Cpt: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 5-19°C Sunny. Cool.
Jhb: 2-16°C Sunny. Quite Cool. Bloem: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-21°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R200000 - R300000

Management Accountant

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Management Accountant

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

LAND ROVER

Defender 110 County SW 2.5 TD5 4x4 Dsl
2007
R 279,950.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY05
2006
R 115,990.00

FORD

Focus 1.6 Ambiente MY05
2007
R 119,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.