Gys Rossouw

Die Burger-gebruiker

Dra alle wit Afrikaanses dan bagasie?

deur Gys Rossouw
2011-12-29 21:09

Jason Lloyd, jou rassistiese onderrok hang ook lekker uit met: “... ’n nuwe nierassige (?) en inklusiewe Afrikaanse universiteit iewers in die Wes-Kaap.

“So ’n universiteit sal geen bagasie (?) van die verlede dra nie en hoofsaaklik deur bruin (?) of swart (?) Afrikaanses bestuur word.”

Die vraagtekens is myne, want wat jy eintlik kwyt raak, is dat ’n wit Afrikaanse mens nie in staat gaan wees om by die bestuur van so ’n instelling betrokke te raak nie.

Hoekom nie? Dra alle wit Afrikaanses dan bagasie?

Gys Rossouw

Gordonsbaai

Beoordeel hierdie artikel:
Lewer kommentaar op hierdie artikel
43 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne die burger

Nuutste Briewe-kommentaar

Sedge sê... Wat my bekommer is dat daar selde 'n plan B te bespeur is. As dinge lol kan daar nie van plan verander word nie. Die Waratahs het na halftyd duidelik met 'n plan B op die veld gekom en almal weet wat die gevolg was. Ek stem saam met Ouman dat daar beslis vir die Stormers 'n pak of 2 wag teen genoemde spanne. Kan net nie sien hoe hulle die reeks kan wen met die huidige benadering nie. Hoop ek word verkeerd bewys! Lees die storie...

Weather
Lottery
Cpt: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-16°C Sunny. Quite Cool. Bloem: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 Trendline MY05
2005
R 104,995.00

VOLKSWAGEN

Caravelle T4 TDi Highline MPV Dsl
2003
R 189,950.00

VOLKSWAGEN

Caravelle 2.6 Minibus
2002
R 119,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.