J. Scholtz

Die Burger-gebruiker

Dan kan Boland mos Viernasies speel

deur J. Scholtz
2012-02-01 03:57

Dit is moeilik om te peil wat die SA Rugbyunie beoog met die aankondiging dat die Southern Kings van aanstaande jaar gaan Superrugby speel, of wat die dryfveer daaragter is.

As dit transformasie of die bevordering van swart rugbybelange is, tas ons rugbybase mis. Die South­ern Kings het wel hul ontstaan te danke aan ’n poging om sogenaamde swart rugby ’n hupstoot te gee, en daar is aangevoer dat die vergete swart spelers van die Oos-Kaap in hierdie span tot hul reg sal kom. In werklikheid het dit toe in ’n span vir tweederangse wit spelers ontaard.

Die Kings se president, Cheeky Watson, en sy afrigter, Alan Solomons, het boonop buitelanders soos Ross Kennedy en Clint Newland gekontrakteer ten koste van plaaslike swart talent.

Die Southern Kings kon verlede seisoen weer nie die Vodacombeker-kompetisie of die B-afdeling van die Curriebeker-reeks wen nie. Die Boland (met tien swart spelers in die groep van 22) het hulle in die eindstryd met 43-12 afgeransel. Daardie dag was net vier swart spelers in die Kings se beginspan en een op die reserwebank.

Vroeër het ’n Baaise klubspan, Parks, die Kings op die nasionale klubkampioenskapsbyeenkoms verteenwoordig sonder dat daar ’n enkele swart speler in die groep was.

Iewers is ’n groot fout, want die streek word as die bakermat van swart rugby voorgehou.

Soos iemand Vrydag met die aankondiging getwiet het: As die Kings Superrugby kan speel, kan die Boland tot die Viernasiesreeks toegelaat te word.

J. Scholtz

Kuilsrivier

Beoordeel hierdie artikel:
Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne die burger

Nuutste Briewe-kommentaar

Sedge sê... Wat my bekommer is dat daar selde 'n plan B te bespeur is. As dinge lol kan daar nie van plan verander word nie. Die Waratahs het na halftyd duidelik met 'n plan B op die veld gekom en almal weet wat die gevolg was. Ek stem saam met Ouman dat daar beslis vir die Stormers 'n pak of 2 wag teen genoemde spanne. Kan net nie sien hoe hulle die reeks kan wen met die huidige benadering nie. Hoop ek word verkeerd bewys! Lees die storie...

Weer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-16°C Sunny. Quite Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Group Financial Director

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Senior Financial Director

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Senior Accountant

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 Trendline MY05
2005
R 104,995.00

VOLKSWAGEN

Caravelle T4 TDi Highline MPV Dsl
2003
R 189,950.00

VOLKSWAGEN

Caravelle 2.6 Minibus
2002
R 119,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.