E. Bosman (prinsipaal) en personeel

Die Burger-gebruiker

Booysen Park gedra deur steun, erkenning

deur E. Bosman (prinsipaal) en personeel
2012-01-30 18:52

Dikwels word gesê prestering is makliker wanneer verwag word dat jy nie goed sal presteer nie.

Sonder twyfel sal ons baie hard moet werk om ons sukses van verlede jaar te herhaal, maar danksy al die steun wat ons ná die prestasie van ons 2011-matrikulante ontvang het, is ons vol vertroue. Ons is oorval met gelukwensings en goeie wense uit verskillende oorde, hetsy per SMS, telefoonoproepe of persoonlike besoeke deur bekendes én vreemdelinge.

Ons het voorts blootstelling geniet in die druk- en visuele media, plaaslik en nasionaal. Ons is besonder dankbaar vir ons plaaslike nuusblaaie vir die prominensie wat ons geniet het. Hulle was ons staatmaker-bondgenote.

Ons skoolgemeenskap is oorstroom met trots. Ons is seker dat ’n beduidende aantal mense in ons gemeenskap aan ons hul onbaatsugtige ondersteuning sal gee.

Ons betrek ons leerders aktief by die opvoedkundige proses, sodat hulle in die ware sin van die woord verantwoordelikheid vir hul eie leer sal aanvaar. Verlede jaar se matrikulante was uitmuntend in hierdie verband, en ons wens hulle almal die beste toe.

As personeel wil ons dus ons innige dank uitspraak teenoor almal wat aan ons sukses erkenning gegee het. Ons sal probeer om weer dieselfde prestasievlak in alle grade te behaal.

E. Bosman (prinsipaal) en personeel

Hoërskool Booysen Park

Beoordeel hierdie artikel:
Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne die burger

Nuutste Briewe-kommentaar

Sedge sê... Wat my bekommer is dat daar selde 'n plan B te bespeur is. As dinge lol kan daar nie van plan verander word nie. Die Waratahs het na halftyd duidelik met 'n plan B op die veld gekom en almal weet wat die gevolg was. Ek stem saam met Ouman dat daar beslis vir die Stormers 'n pak of 2 wag teen genoemde spanne. Kan net nie sien hoe hulle die reeks kan wen met die huidige benadering nie. Hoop ek word verkeerd bewys! Lees die storie...

Weather
Lottery
Cpt: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-16°C Sunny. Quite Cool. Bloem: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Group Financial Director

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Senior Financial Director

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Senior Accountant

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 Trendline MY05
2005
R 104,995.00

VOLKSWAGEN

Caravelle T4 TDi Highline MPV Dsl
2003
R 189,950.00

VOLKSWAGEN

Caravelle 2.6 Minibus
2002
R 119,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.