- Artikelopsies
- Deel
- Kry Die Burger op
Afrikaners was plesierig, kan julle dit glo?
deur Steve Cilliers
2012-02-03 00:00
Ek verwys na die Voortrekkers wat kwansuis dagga gebruik het en die polemiek daaroor.
Ek haal aan uit ons verlede:
“Afrikaners is plesierig / dit kan julle glo / Hulle hou van partytjies en dan maak hulle so / Eers draai die ou vroutjie en dan draai haar ou man / Dan vat hul die stoppie / en dan rook hulle saam.”
Ek vertrou dit help met die perspektief.
Steve Cilliers
George