Prez het waarnemers uit talle kulture

Jacob Smuts 6 menings | 269 keer gelees

    Dit was vir my ook ’n verleentheid om die omstrede skildery-foto van ons president te sien. Dit is nie bevorderlik vir die respek wat die publiek vir ons staatshoof behoort te hê nie. Daarom is sy verontwaardiging begryplik.

    Offisier bevestig blouvitrioel was g’n mite

    Jack van Renen 9 menings | 606 keer gelees

      In 1959, met my opleiding te Saldanha in die Vlootgimnasium, moes ek twee weke kombuisdiens doen. Ek het gesien die onderoffisier gooi iets in die koffiekastrol, en toe ek hom vra wat dit is, sê hy dit is blouvitrioel.

      Tyd om nederiger oor wittes se rol te wees

      Gunther Pakendorf 21 menings | 839 keer gelees

        Leopold Scholtz se stelling dat daar in teorie niks verkeerd was met die NP se tuislandbeleid nie (“Die bedoelings agter baasskap”, DB, 18.05) is slegs aanvaarbaar indien ’n mens dit vanuit die belange van ’n blank-beheerde Suid-Afrika beskou.

        Rassegrondslag was rede vir mislukking

        Bernard Lategan 5 menings | 88 keer gelees

          Ten diepste is die probleem egter die rasgebaseerdheid van die konsep van apartheid. Dit veronderstel ’n skeiding tussen “wit” en “swart” Suid-Afrika.

          Wenke vir voornemende optoggangers

          Granaat 2 menings | 147 keer gelees

            Met die verkiesing op die horison gaan ons al hoe meer optogte sien. Ons wil nie ’n herhaling sien van bloedvergieting soos tydens die DA-optog nie.

            Goeie doelskop is soos rooiwyn maak

            Francois 62 keer gelees

              ’n Goeie doelskop is soos om rooiwyn te maak. Dit verg tyd, maar die resultaat is dikwels die verskil tussen wen en verloor.

              Straatmoer is ’n teken van onvolwassenheid

              815 keer gelees

                Straatmoer is ’n teken van onvolwassenheid

                Kom ons pak ongeregtighede saam

                75 keer gelees

                  Kom ons pak ongeregtighede saam!

                  Aanvaar verskeidenheid eerder as bate

                  Pro-verskeidenheid 21 menings | 544 keer gelees

                    Ek was verlig toe die stelsel van afsonderlike ontwikkeling beëindig is. Ek verstaan egter nie waarom F.W. de Klerk nou oor sy onlangse uitlatings oor afsonderlike ontwikkeling gekruisig word nie.

                    Vistreiler-uitsleep is nes toutrek

                    Gerrit Maritz 5 menings | 523 keer gelees

                      Wat die uitsleep van die gestrande vistreiler Eihatsu Maru by Clifton betref, sê my logika as leek vir my ons het mos meer as een sleepboot in Suid-Afrika en die omgewing.

                      Talle dorpe se geskiedenis begin by stasie

                      Willie Marais 2 menings | 315 keer gelees

                        Na aanleiding van die berig oor die sloping van die stasiegebou op Bonnievale (DB, 14.05) wonder ek hoekom die eienaar van so ’n gebou nie die plaaslike inwoners en munisipaliteit nader oor so ’n besluit nie.

                         

                        As tee en koffie ’n metaalsmakie het

                        A.P. Stemmet 362 keer gelees

                          Ek lees alles wat Dana Snyman skryf, maar hierdie keer sit hy die pot heeltemal mis oor blouvitrioel (DB, 18.05).

                          Skuil dan in stad teen slim kese

                          Annatjie de Vries 2 menings | 86 keer gelees

                            Ai, dit is hartseer dat ’n volwassene hom so kan laat ondersit ... en dit deur ’n bobbejaan (DB, 17.05).

                            Nog ’n frustrerende aand op Nuweland

                            Lieben van der Merwe 7 menings | 521 keer gelees

                              Ongelukkig was ek Saterdagaand weer op Nuweland. Dankie tog vir ons verdedigingsafrigter, want toe kon ons darem weer met ’n oorwinning in die sak huis toe stap.

                              Berig oor minister van landbou mislei

                              Dr. Pieter Mulder 23 menings | 578 keer gelees

                                Die Burger het ’n misleidende berig geplaas met die opskrif “Tina se pos in die gedrang, sê adjunk” (17.05). Waarom is die berig misleidend? Omdat ek dit nooit gesê het nie. Die president alleen stel ministers aan en besluit wie hy wil ontslaan.

                                Versoeningsmunt het nog ’n kant

                                Louis Naudé 6 menings | 155 keer gelees

                                  Elna Boesak gee die wit gemeenskap raad in “Tyd vir rekenskap” (DB, 17.05). Dit sou nuttig wees as sy ’n soortgelyke artikel skryf waarin sy haar insigte deel oor wat die regerende party en sy alliansievennote en volgelinge te doen staan as hulle dieselfde volhoubare versoening sou wou nastreef.

                                  Tref onderskeid tussen apartheid, partisie

                                  190 keer gelees

                                    Tref onderskeid tussen apartheid, partisie

                                    Eienaar van treiler

                                    Gerhard van Niekerk, Tygerdal 52 keer gelees

                                      Ek wil my verstout om te vra of hy nie al in hegtenis geneem moes gewees het nie. In die eerste plek het hy moontlik gestroop binne ons gebiedswaters.

                                      Dis klaar met hoofkees van Bettysbaai

                                      Philip van der Merwe 16 menings | 1262 keer gelees

                                        Aan die bobbejaan-generaal van Bettysbaai: Nou is dit oorlog; nou is ek klaar met speletjies!

                                        Taal, rugby, Bafana, stywepap bind ons

                                        Johann Baard 14 menings | 588 keer gelees

                                          Met die lees van Hermann Giliomee se skrywe “Tuislandbeleid nie eties regverdigbaar” moet ek reageer op die drogredenasie wat die sogenaamde reg op selfbeskikking probeer goedpraat met verwysing na velkleur as die maatstaf vir groepsbelang.

                                          Modelle se berou eggo deur nasie

                                          Manny de Freitas 3 menings | 209 keer gelees

                                            Veel is gesê oor Jessica dos Santos en Tshidi Thamana, die modelle wat onthul het hul uiterlike skoonheid word nie innerlik weerspieël nie. Hul uitlatings strook nie met die visie van versoening en herstel van die meeste Suid-Afrikaners nie.

                                            Nuutste Briewe-kommentaar

                                            Piet sê... Na ons eerste pas het een van die manne lakonies opgemerk: "My vrou sê daai blouvitrioel werk nie!". Lees die storie...

                                            Weather
                                            Lottery
                                            Cpt: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
                                            Jhb: 4-15°C Mostly sunny. Quite Cool. Bloem: 2-18°C Morning clouds. Cool.
                                            Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
                                            7 day forecasts...

                                            Betrekkinge - Vind jou droomwerk

                                            Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

                                            AUDI

                                            A4 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
                                            2006
                                            R 229,900.00

                                            ISUZU

                                            KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
                                            2009
                                            R 129,995.00

                                            HYUNDAI

                                            Getz 1.4 GL 5-dr MY07
                                            2007
                                            R 89,990.00

                                            Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

                                            Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

                                            Chobe Marina Lodge

                                            Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

                                            Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

                                            Diablo 3 nou beskikbaar

                                            Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

                                            Wintertreffers

                                            Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

                                            Nuwe musiek-DVD’s

                                            Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

                                            The Sins of the Father

                                            Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

                                            Avengers nou beskikbaar

                                            Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

                                            7'' LCD e-leser met kleur

                                            Nou slegs R899

                                            Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

                                            Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

                                            'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
                                            Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.