Aanvaar verskeidenheid eerder as bate

Pro-verskeidenheid 4 menings | 60 keer gelees

    Ek was verlig toe die stelsel van afsonderlike ontwikkeling beëindig is. Ek verstaan egter nie waarom F.W. de Klerk nou oor sy onlangse uitlatings oor afsonderlike ontwikkeling gekruisig word nie.

    Dis klaar met hoofkees van Bettysbaai

    Philip van der Merwe 2 menings | 154 keer gelees

      Aan die bobbejaan-generaal van Bettysbaai: Nou is dit oorlog; nou is ek klaar met speletjies!

      Vistreiler-uitsleep is nes toutrek

      Gerrit Maritz 1 menings | 68 keer gelees

        Wat die uitsleep van die gestrande vistreiler Eihatsu Maru by Clifton betref, sê my logika as leek vir my ons het mos meer as een sleepboot in Suid-Afrika en die omgewing.

        Briewe

        Taal, rugby, Bafana, stywepap bind ons

        Johann Baard 14 menings | 562 keer gelees

          Met die lees van Hermann Giliomee se skrywe “Tuislandbeleid nie eties regverdigbaar” moet ek reageer op die drogredenasie wat die sogenaamde reg op selfbeskikking probeer goedpraat met verwysing na velkleur as die maatstaf vir groepsbelang.

          Talle dorpe se geskiedenis begin by stasie

          Willie Marais 2 menings | 278 keer gelees

            Na aanleiding van die berig oor die sloping van die stasiegebou op Bonnievale (DB, 14.05) wonder ek hoekom die eienaar van so ’n gebou nie die plaaslike inwoners en munisipaliteit nader oor so ’n besluit nie.

            Modelle se berou eggo deur nasie

            Manny de Freitas 3 menings | 199 keer gelees

              Veel is gesê oor Jessica dos Santos en Tshidi Thamana, die modelle wat onthul het hul uiterlike skoonheid word nie innerlik weerspieël nie. Hul uitlatings strook nie met die visie van versoening en herstel van die meeste Suid-Afrikaners nie.

              Bors in laai simboliseer apartheidswandade

              Adv. R.M. Robinson 54 menings | 2462 keer gelees

                Wat op aarde het oudpres. F.W. de Klerk besiel? Apartheid het gegaan oor ’n klein groep mense wat die land van melk en heuning aan hulself toegeëien het en wat diegene wat op die land gebore was, daaruit wou dryf na plekke waar niemand regtig wou woon of ’n bestaan kon maak nie.

                In wie se waters is tonne tuna gevang?

                Daantjie Maartens 4 menings | 545 keer gelees

                  ’n Herhaling van die Seli1-ramp is onwaarskynlik met die vistreiler Eihatsu Maru, wat in die branders by Clifton gestrand lê.

                  FW-kritiek behels meer emosie as feite

                  D.C. Coetsee 45 menings | 514 keer gelees

                    Die kritiek op F.W. de Klerk se “verdediging van apartheid” is meer op emosie en paradigma gerond as op feite en beginsels. Wat is in beginsel verkeerd daarmee om “aparte vryhede vir elke volk” te bepleit?

                     

                    Dis maklik om gepubliseer te word!

                    Klik onder om jou
                    storie, briewe en foto's te stuur

                    Wat sê jy?

                    Beplan jy en jou wederhelf binnekort 'n nuwe baba of 'n eersteling?

                    Leaderboard

                    1. Bors in laai simboliseer apartheidswandade
                      Adv. R.M. Robinson
                      459 keer gelees  |
                    2. Taal, rugby, Bafana, stywepap bind ons
                      Johann Baard
                      424 keer gelees  |
                    3. Talle dorpe se geskiedenis begin by stasie
                      Willie Marais
                      212 keer gelees  |
                    4. Modelle se berou eggo deur nasie
                      Manny de Freitas
                      156 keer gelees  |
                    5. Dis klaar met hoofkees van Bettysbaai
                      Philip van der Merwe
                      143 keer gelees  |
                    1. Bors in laai simboliseer apartheidswandade
                      Adv. R.M. Robinson
                      459 keer gelees  |
                    2. Taal, rugby, Bafana, stywepap bind ons
                      Johann Baard
                      424 keer gelees  |
                    3. Talle dorpe se geskiedenis begin by stasie
                      Willie Marais
                      212 keer gelees  |
                    4. Modelle se berou eggo deur nasie
                      Manny de Freitas
                      156 keer gelees  |
                    5. Dis klaar met hoofkees van Bettysbaai
                      Philip van der Merwe
                      143 keer gelees  |

                    Jou Storie

                    Is daar nog enige goeie veeartse in die Kaap?

                    Moeg gemelk 34 menings | 1835 keer gelees

                      Is daar nog enige goeie, eenman-praktyk veeartse oor?

                      Bungeeeee! 'n Leser vertel

                      Annamari De Lange, Knysna 1 menings | 2194 keer gelees

                        Na aanleiding oor die berig: Bungee (Burger 10 Januarie 2012)Drie van ons gesin het Saterdag die 7de Januarie 2012 gespring. Hier volg my gedagtes oor bungee:

                        Binnelandse sake onmoontlik

                        Moeg gewag 16 menings | 1014 keer gelees

                          Hoe gemaak as jy jou volle geboortesertifikaat by Binnelandse Sake bestel het en na amper 6 maande het jy nog geen woord gehoor nie en kry geen, maar geen, reaksie op navrae nie?

                          Antibiotika: "Maak kursus klaar"

                          Iepie Konner 6 menings | 1266 keer gelees

                            Een persoon kry 'n kursus van 500 mg X 2 keer per dag vir 5 dae (totaal 5000mg) kry en 'n tweede 'n kursus van 500mg X 2 keer per dag vir 3 dae (3000mg) Nou hoekom kan persoon een nie, indien hy gou beter voel, ophou nie?

                            'n Leser skryf oor Bromvoëls

                            Nita en Leon Botha, Keimoes 1 menings | 163 keer gelees

                              Ons was onlangs in Zimbabwe en Chobe en het die voorreg gehad om 'n hele klomp Bromvoëls te sien, nie net in die nasionale parke nie, maar ook buite.

                              KSUT-gebou soos konstruksieterrein

                              STOMGESLAAN, Parow 361 keer gelees

                                Ek het Woensdag my kind by die Bellville-kampus van die Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie gaan inskryf vir ’n kursus in siviele ingenieurswese, in die sogenaamde ABC-gebou (dit laat ’n mens wonder of dit die ingenieursgebou of die leer-lees-en-skryf-gebou is).

                                'n Brief aan Habana

                                Kevin Wyrley-Birch, Pretoria 13 menings | 504 keer gelees

                                  Onthou wat Gary gesê het: “The more I practice the luckier I become”.

                                  Boer verloor trop ooie en lammers

                                  Marette Dreyer 5 menings | 305 keer gelees

                                    As julle asb. 'n beriggie kan plaas dat indien enige iemand verder teen die Koonap en Visrivier af skape vind wat uitspoel, hulle dit asb. aan hom kan terug besorg. Die boerdery is slegs 'n bestaansboerdery en die skape is meer as die helfte van vee op sy stukkie grond.

                                    Verkeersboetes vir "mors"

                                    Raadop met die plundering van ons kleptokrasie 9 menings | 268 keer gelees

                                      Wat is die nuwe boete-sisteem vir "littering"? Ons kry ook boetes dat ons op 'n selfoon gepraat het op plekke waar ons nooit kom nie. O en...verkeersdepartement..WORD WAKKER! Jul nommer of faksmasjiene werk nie!!

                                       

                                      Betrekkinge

                                      iPhone Applications Developer

                                      JHB - Central
                                      Communicate Bruma IT Delivery
                                      R450000 - R520000

                                      CRM developer

                                      JHB - Central
                                      Communicate Bruma IT Delivery
                                      R300000 - R400000

                                      Business Analyst

                                      JHB - Northern Suburbs
                                      Communicate Bruma IT Delivery
                                      R480000 - R500000

                                      Motors

                                      TOYOTA

                                      Tazz 160i 5-dr
                                      2003
                                      R 69,990.00

                                      MAZDA

                                      Mazda6 2.3 Sporty Lux AT
                                      2003
                                      R 116,000.00

                                      VOLKSWAGEN

                                      CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
                                      2007
                                      R 72,995.00

                                      Eiendomme

                                      Reis

                                      Chobe Marina Lodge

                                      Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

                                      Kalahari.com

                                      Diablo 3 nou beskikbaar

                                      Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

                                      Wintertreffers

                                      Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

                                      Nuwe musiek-DVD’s

                                      Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

                                      The Sins of the Father

                                      Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

                                      Avengers nou beskikbaar

                                      Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

                                      Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.