Kaapstad Verander Area
  • Vandag

    19°C / 10°C

    Wind 21km/h

    Reënval 0.1mm

    Humiditeit 63%

  • Dinsdag

    20°C / 13°C

    Wind 21km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 62%

  • Woensdag

    21°C / 14°C

    Wind 13km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 58%

  • Donderdag

    20°C / 13°C

    Wind 18km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 76%

  • Vrydag

    21°C / 13°C

    Wind 13km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 65%

  • Saterdag

    19°C / 13°C

    Wind 44km/h

    Reënval 1.0mm

    Humiditeit 68%

Hond val flou van blydskap

10 ure gelede nuus

’n Ougat hondjie van die Amerikaanse deelstaat Pennsilvanië, het oornag ’n internet-sensasie geword nadat ’n video van hom verskyn het waar hy uit pure blydskap flou val. Casey se oorweldigende oomblik het aangebreek toe sy eienaar, Rebecca Ehalt, wat vir twee jaar weg was en in Slowenië gebly het, teruggekeer het, het die leefstylwebwerf Stylist Maandag berig. Eers het Casey haar stormgeloop soos net ’n...

  • Beste steak in Suid-Afrika

    Beste steak in Suid-Afrika

    Die wenners in die landwye The Wolftrap Steakhouse-kampioenskap se naam is bekend en drie van die voorste vyf restaurante is in Gauteng.Die wenner is The Local Grill in Parktown-Noord en die...

    Lees Artikel
  • Kaapse dansinstrukteur mik na Mev. SA

    Kaapse dansinstrukteur mik na Mev. SA

    KAAPSTAD. – Die Moederstad se hoop op die Mev. Suid-Afrika-kroon rus op die smal skouers van Anna Donkin (25). Die 22 finaliste ding op 8 Augustus by Emperors Palace in Johannesburg om die titel...

    Lees Artikel
  • Spaarwenke vir Spaarmaand: Min dae!

    Spaarwenke vir Spaarmaand: Min dae!

    Julie is Spaarmaand. HANLIE STADLER blog oor spaar - hier is die begin van die laaste tien dae. Hou dié blog daagliks dop vir wenke oor 'n ander onderwerp elke...

    Lees Artikel
  • Soos ’n lam ter smaaklike slagting

    Soos ’n lam ter smaaklike slagting

    Die oumense het gesê jy skei die skape van die bokke. Boerbok se kind blyk nie so gewild te wees as hanslammers en wollerige merino’s en dorpers nie, skryf Ilse Zietsman....

    Lees Artikel
  • Toe neem olifant haarself af...

    Toe neem olifant haarself af...

    GEORGE. – Enigiets van een tot vyf olifante bewandel tans die inheemse bos in die Tuinroetegebied, meen Sanparke. Beeldmateriaal van ’n olifantkoei in die bos is verlede Donderdag deur die...

    Lees Artikel
  • Lekkerbek-gaste doen tuin aan

    Lekkerbek-gaste doen tuin aan

    ​Annetjie Brink van Potchefstroom is vandeesmaand se wenner in die tuinvoëlkompetisie. Sy het ’n besonderse foto van ’n suikerbekkie  ingestuur. Hier is nog ’n paar inskrywings. Hou steeds...

    Lees Artikel
  • Umbrië, die groen hart van Italië

    Umbrië, die groen hart van Italië

    Kuier deur eeue oue dorpies, ervaar plaasverblyf, gaan loer in by ’n olyfmuseum en proe aan eg Italiaanse geregte en wyn....

    Lees Artikel
  • Vrypostige Bridgett lok gehoor uit

    Vrypostige Bridgett lok gehoor uit

    KAAPSTAD. – Weg is die tradisionele heer met sy konserwatiewe baadjie. Die verteller spring op die verhoog uitgedos soos ’n wafferse karakter uit ’n Tim Burton-rolprent. Terence Bridgett maak...

    Lees Artikel
  • 240 km stroomaf in my kano

    240 km stroomaf in my kano

    Die Bergrivier-kanomarathon is een van die vier groot kanowedvaarte wat jaarliks in Suid-Afrika gehou word. Die fotograaf Jaco Marais het vanjaar die aksie gevolg en sommer ook ’n paar foto’s...

    Lees Artikel
  • Groot menere wag op Haaie

    Groot menere wag op Haaie

    WELLINGTON. – Nou wag ook Richie McCaw Saterdag in Christchurch op die Haaie-rugbyspan. Vir Bismarck du Plessis en Kie. om Super-rugby se eerste halfeindstryd Saterdagoggend te wen sal hulle ’n...

    Lees Artikel
  • SA boulers sê les op (telbord en twiets)

    SA boulers sê les op (telbord en twiets)

    JOHANNESBURG. – Die slegte nuus vir Suid-Afrikaanse krieket is dat die Proteas Donderdag weer op die SSC in Colombo te doen gekry het met die breë kolf van Mahela Jayawardene. Die goeie nuus is...

    Lees Artikel
  • ‘Besin oor uitspeelstryde’

    ‘Besin oor uitspeelstryde’

    JOHANNESBURG. – Skrap die uitspeelstryde in die Superrugby-reeks. Dít was Donderdag die pleidooi van Jake White, die Haaie se afrigter, wat meen daar word net tyd en geld gemors met soveel...

    Lees Artikel
  • T&T en Cook wag eers op SA

    T&T en Cook wag eers op SA

    KAAPSTAD. – Die Suid-Afrikaanse sewesrugbyspan gee vandag die eerste tree ná ’n moontlike goue medalje op die Statebondspele in Glasgow. Die Blitsbokke kom vandag teen Trinidad en Tobago, die...

    Lees Artikel
  • Bekende paadjie natuurlik uitgevoer

    Bekende paadjie natuurlik uitgevoer

    Le Week-End​Romantiese drama​★ ★ ★ ★ ​​In Le Week-End besoek ’n Britse egpaar Parys, Frank­ryk, waar hulle 30 jaar tevore hul wittebrood gehou het. Soos dinge maar ná so ’n...

    Lees Artikel
  • Stop Gasa-blokkade, eis Pakistan in VN

    Stop Gasa-blokkade, eis Pakistan in VN

    GASA. – Pakistan het gister ’n onmiddellike einde aan die blokkade van dié gebied geëis sodat humanitêre noodleniging by Palestyne kan uitkom. Dié pleidooi kom ’n dag nadat Pakistan saam...

    Lees Artikel
  • Bok-kaptein sê steun toe aan ‘renoster-trap’

    Bok-kaptein sê steun toe aan ‘renoster-trap’

    KAAPSTAD. – Jean de Villiers jag nie én hy verkies beesbiltong bo wildsbiltong. Dié 33-jarige Springbok-kaptein sê hy steun die Ride the Rhino-bergfietswedren omdat dit die “regte ding is om...

    Lees Artikel