motors

Kleinboet boks saam grotes

2012-05-03 06:00

Eers was daar die swaargewig in 2006; toe die middelgewig in 2009; en nou het die veergewig uiteindelik sy verskyning gemaak.

Rio-sedan gaan gou volop wees

2012-05-03 06:00

Die lewe van ’n motorverkoopsman is nie maklik nie. Vergeleke met ’n polisiebeampte of ’n brandweerman, of dalk selfs ’n vullisverwyderaar, klink dit dalk soos maanskyn en rose. As jy egter jy soveel voertuie as moontlik moet verkoop om ’n aanvaarbare kommissie te verdien is dit party dae nie maklik nie.

Koreaanse karfirma kom weer

2012-05-03 06:00

Hoewel die SsangYong-handelsmerk nie onbekend in Suid-Afrika is nie, is dit die Koreaanse vervaardiger wat nog die minste aandag in Suid-Afrika getrek het.

Michael Schumache

Schumi se bandpyn wys sy kort geheue

2012-05-03 06:00

Tog verstommend hoe kort sommige mense se geheue is. Toe Michael Schumacher ná die Bahreinse Grand Prix gesê het Pirelli moet weer na sy band-“resep” kyk omdat dit veroorsaak dat “80 tot 90% van die jaers” gedwing word om eerder na hul bande om te sien as om voluit te jaag, het dit ’n warm debat in F1-kringe ontketen.

Foute versuur naweek se renne

2012-05-03 06:00

’n Opwindende dag op die Aldo Scribante-renbaan Saterdag is weer ’n slag deur die lang wysvinger van baanbeamptes omvergewerp.

Rio-sedan gaan gou volop wees

2012-05-03 06:00

Die lewe van ’n motorverkoopsman is nie maklik nie. Vergeleke met ’n polisiebeampte of ’n brandweerman, of dalk selfs ’n vullisverwyderaar, klink dit dalk soos maanskyn en rose. As jy egter jy soveel voertuie as moontlik moet verkoop om ’n aanvaarbare kommissie te verdien is dit party dae nie maklik nie.

 

Ranger-bielie kan gou ’n bakkiemaatstaf word

2012-05-03 06:00

As jy oor bakkies praat moet jy versigtig wees. Die manne raak net so gou opgewerk oor dié onderwerp as oor rugby en politiek.

Kampioen onttroon toe koning

2012-05-03 06:00

Daar kom ’n tyd wanneer die bordjies verhang word. Maar in die naweek se MotoGP-ren op die Jerez-baan, in die suide van Spanje, was dit ’n geval van meer as net bordjies wat verhang is.

Loeb wen 7de keer ná mekaar in Argentinië

2012-05-03 06:00

Die agtmalige tydrenkampioen Sébastien Loeb het die naweek in Cordoba, Argentinië, weer ’n slag hakskene vir die res van die jaers in die wêreldtydrenkampioenskap (WRC) gewys toe hy die ren met ’n gemaklike 15 sek. oor sy Citroën-spanmaat Mikko Hirvonen gewen het.

Kleinboet boks saam grotes

2012-05-03 06:00

Eers was daar die swaargewig in 2006; toe die middelgewig in 2009; en nou het die veergewig uiteindelik sy verskyning gemaak.

Weather
Lottery
Cpt: 13-20°C High level clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bloem: 3-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 14-26°C Sunny. Warm.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

VB.NET Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R320000 - R420000

WCF Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R350000 - R450000

WebSphere Specialist

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R500000 - R600000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLVO

S40 2.0 MY06
2007
R 185,000.00

LAND ROVER

Defender 110 Puma 2.4 D Cr-Cab HCPU 4x4 Dsl
2008
R 229,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.