’n Heerlike karamel-koek

2012-01-25 06:00

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

8-10 porsies

Jy benodig:
1 x Ina Paarman-koekmengsel
5 g gelatienpoeier
40 ml water
2 eierwitte
60 g strooisuiker
250 ml room
150 g witsjokolade, fyngekap
150 g karamel-kondensmelk
100 ml melk

Bo-laag:
2 eierwitte
80 g strooisuiker

Maak só:

  • Bak koek volgens aanwysings op die boks, maar pleks van om beslag in 2 panne te verdeel, bak alles in een 30 cm-losboom-koekpan. Laat afkoel tot yskoud.
  • Sny bokant van koek gelyk. Hol binnekant uit en los ’n koekrand van 2 cm onder en buite-om.
  • Laat gelatien in water oplos.
  • Klits eierwitte tot sagte punte vorm terwyl jy strooisuiker geleidelik byvoeg. Hou aan klits tot blink en styf. Hou eenkant terwyl jy room tot sagte punte klits.
  • Plaas sjokolade, karamel-kondensmelk en melk in middelslag- kastrol oor lae hitte en roer tot glad. Voeg gelatien by en roer tot gladde mengsel.
  • Vou eierwitmengsel in, gevolg deur room.
  • Sit koekvorm op ’n opdienbord. Gooi mousse-mengsel in holte en laat 3 tot 4 uur of oornag stol.
  • Bo-laag: Klits eierwitte tot sagte punte vorm.
  • Hou aan klits terwyl jy strooisuiker stadig byvoeg. Klits tot stywe punte vorm. Skep meringue op die koek en brand bruin met blaasvlam.

– Dié en nog ander lekker resepte verskyn in Februarie 2012 se Sarie wat nou op die winkelrakke is.
 

binne die burger

Weather
Lottery
Cpt: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bloem: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Director

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Cost Accountant

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Group Financial Manager

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 Trendline MY05
2005
R 104,995.00

VOLKSWAGEN

Caravelle T4 TDi Highline MPV Dsl
2003
R 189,950.00

VOLKSWAGEN

Caravelle 2.6 Minibus
2002
R 119,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.