In voeling met Madiba

2012-02-01 06:00

’n Model pronk op die Suid-Afrikaanse modeweek in ’n 46664- uitrusting. Foto: ALEXANDER JOE, AFP, Getty

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Oudpres. Nelson Mandela se 46664 Apparel-modereeks is verlede jaar in Augustus in Suid-Afrika bekend gestel.

Die opbrengste word aan liefdadigheidsorganisasies geskenk wat gemoeid is met die uitbou van Mandela se “humanitêre nalatenskap.”

Die reeks bou voort op ’n verbintenis met ’n “organisasie met integriteit” soos die Nelson Mandela-stigting en die nommer 46664 (Mandela se tronknommer).

“Mense gaan nie net goed lyk in die uitrustings nie, maar ook goed voel om te weet hulle is deel van ’n globale beweging,” het me. Samantha Manclark, wat medianavrae namens die reeks hanteer het, gesê.

Die teikenmark van 46664 Apparel is mans en vroue van alle ouderdomme en binnekort ook kinders.

Seardel, ’n tekstiel-en-klerevervaardiger, en Suid-Afrikaanse modeontwerpers van ID Brand in Kaapstad werk heeltyds daaraan.
 

binne die burger

Weather
Lottery
Cpt: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bloem: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 Trendline MY05
2005
R 104,995.00

VOLKSWAGEN

Caravelle T4 TDi Highline MPV Dsl
2003
R 189,950.00

VOLKSWAGEN

Caravelle 2.6 Minibus
2002
R 119,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.