Theuns Jordaan en Juanita du Plessis sou Saterdagaand ook maar net op die verhoog kon staan en sou nog ’n waarderende toejuiging van die gehoor ontvang het.
Op die Beitbrug tussen Suid-Afrika en die destydse Rhodesië het die 16-jarige Zayn Adam in 1962 ook ’n musiekgrens oorgesteek. Voor dit was hy ’n seun wat wou sing.
Klik op klein foto bo om groter prentjie te sien