Sy gaan nie haar eetstaking beëindig voordat die Wes-Kaapse regering sy planne vir die omstrede Chapmanspiek-tolplaza buite Houtbaai laat vaar nie.
Inwoners van Fisherman's Cottages in Houtbaai moes gister bontstaan toe 'n veldbrand in vleilande naby die woonbuurt uitgebreek het.
Die Kaapse oudisies vir die Johannesburge Modeweek het afgeskop. Die mooies beoog om deel te word van die groep wat die land se beste ontwerpers in Johannesburg gaan verteenwoordig. Sien galery...