Kaapstad

Dinsdag

More sun than clouds. Mild.

21°C
26°C

7 day forecasts

Agt lede van die SA weermag sterf

2009-11-27 09:03

Sapa

 Agt lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag is dood en nog agt is beseer in 'n ongeluk in die Vrystaat.

'n Woordvoerder vir Netcare 911, Chris Botha, sê drie swaarvoertuie en 'n weermagbus was in die ongeluk, op die N3 tussen Montrose en Van Reenen, betrokke.

Agt weermag personeellede is op die toneel dood. Nog sewe weermaglede, onder wie 'n swanger vrou, is beseer asook een van die vragmotorbestuurders.

Hulle word in die Bethlehem hospitaal behandel.

 Die oorsaak van die ongeluk is onbekend.

Lewer kommentaar op dié storie


JP 11/28/2009 11:23:58 AM
Hoekom sal iemand nou oor die storie wil kommentaar lewer ?
Jou naam
*
E-posadres
*
Kommentaar
*
 
 
 

binne die burger

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 21-26°C More sun than clouds. Mild. Jhb: 16-29°C Sprinkles early. Morning clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 14-25°C More sun than clouds. Mild. Pta: 19-31°C Morning clouds. Pleasantly warm.
Bfn: 24-32°C Sunny. Warm. PE: 23-33°C Drizzle. More sun than clouds. Warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Manager

Gauteng - Johannesburg
Network Finance Menlyn
R380,000-480,000 Per Annum Cost To Company

Communications Manager

Gauteng - Pretoria
Bridgena Barnard Personnel Group
R25,000-30,000 Per Month

Marketing Manager

Gauteng - Pretoria
Bridgena Barnard Personnel Group

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.6 LT 5-dr
2009
R 145,900.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Trendline 5-dr MY05
2008
R 109,990.00

HUMMER

H3 3.7 Luxury 4WD AT
2008
R 329,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

FAERIE GLEN

Single Residential R17,000,000

THE WILDS

Single Residential R6,800,000

WELGEMOED

Single Residential R4,995,000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Vandag se beste aanbod!

Valentynsdag Blomme & Geskenkpakkies

12 Rooi Rose in Sellofaan – Nou R439.00

'n Groot verskeidenheid van Valentynsrose en -blomme, -geskenkpakkies, -juweliersware en baie meer.

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!