Kaapstad

Dinsdag

More sun than clouds. Mild.

21°C
26°C

7 day forecasts

Trevor Manuel se reise kos byna R2 miljoen in een boekjaar

2009-11-27 03:19

Liesl Peyper

Kaapstad. – Die reiskoste van mnr. Trevor Manuel, minister in die presidensie gemoeid met beplanning, het die afgelope boekjaar byna R2 miljoen beloop.

Dit het aan die lig gekom in ’n antwoord op ’n parlementêre vraag van die DA.

Uit die antwoord wat deur die tesourie verskaf is, blyk dit voorts dat altesaam R5,4 miljoen in die boekjaar 2008-’09 aan die reiskoste van Manuel (toe nog minister van finansies), mnr. Lesetja Kganyago, direkteur-generaal van die tesourie, en die 10 adjunkdirekteurs-generaal van dié departement bestee is.

Me. Lindani Mbunyuza, ’n woordvoerder van die tesourie, het by navraag aan Die Burger gesê daar is geen perk op hoeveel geld die minister van finansies, die adjunkminister en die ander top-amptenare aan amptelike reise mag bestee nie.

Boonop is ministers, ingevolge die reëls van die ministeriële handboek, daarop geregtig om besigheidsklas te vlieg op binnelandse vlugte en eersteklas buitelands.

Volgens Mbunyuza is besigheidsklasvlugte nie die DG en sy adjunkte beskore nie. Op binnelandse vlugte moet hulle ekonomiese klas reis. Hulle mag wel op buitelandse vlugte van langer as sewe uur besigheidsklas vlieg. ­

- Die Burger

binne die burger

Nuutste Nuus-kommentaar

Marieta sê... Almal is skielik onskuldig as hulle uitgevang word.
Daar is dan ook gerieflikheidshalwe altyd iemand of iets anders wat moet pa staan vir hul dade.
'n Mens met haar geleerdheid behoord van beter te weet. Ek het vanoggend op RSG gehoor hoe goed sy nou is. Ek is bly vir haar part, maar dat sy haar straf moet kry is verseker. Sy het nie 'n idee hoe hulle slagoffers voel nie, die kwaad wat hulle aangerig het, sal altyd by onskuldige mense bly, jy kan dit nie net weg wens nie.
Hulle het, deur twee selfsugtige mense se toedoen, 'n knou vir die reg van hul lewens opgedoen. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 21-26°C More sun than clouds. Mild. Jhb: 16-29°C Sprinkles early. Morning clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 14-25°C More sun than clouds. Mild. Pta: 19-31°C Morning clouds. Pleasantly warm.
Bfn: 24-32°C Sunny. Warm. PE: 23-33°C Drizzle. More sun than clouds. Warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Manager (Only South African Citizens )

Gauteng - Johannesburg
Network Finance Menlyn

Financial Accountant

Gauteng - Johannesburg
Network Finance Menlyn
R300,000-360,000 Per Annum Cost To Company

Management Accountant

Gauteng - Johannesburg
Network Finance Menlyn
R400,000-450,000 Per Annum Cost To Company

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A6 2.4 Tiptronic
2000
R 100,890.00

CHEVROLET

Aveo 1.6 LS
2009
R 132,200.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Comfortline 5-dr
2009
R 149,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

HOUT BAY

Single Residential R4,650,000

KWAAIWATER

Single Residential R27,900,000

MIDFIELD ESTATE

Single Residential R3,000,000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Vandag se beste aanbod!

Valentynsdag Blomme & Geskenkpakkies

12 Rooi Rose in Sellofaan – Nou R439.00

'n Groot verskeidenheid van Valentynsrose en -blomme, -geskenkpakkies, -juweliersware en baie meer.

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!