Kaapstad

Dinsdag

More sun than clouds. Mild.

21°C
26°C

7 day forecasts

Amptenaar onder skoot ná woordestryd tussen ministers

2009-11-30 00:58

Philda Essop

Kaapstad. – ’n Amptenaar word deur “administratiewe prosesse” in die gesig gestaar nadat hy glo ’n ongemagtigde verklaring namens dr. Lindiwe Sisulu, minister van verdediging en militêre veterane, uitgereik het.

Dié verklaring – wat intussen teruggetrek is – was sentraal tot ’n woordestryd wat verlede week tussen Sisulu en mnr. Tokyo Sexwale, minister van huisvesting, ontstaan het.

Dié twee ministers, wat verlede week deur die ANC uitgetrap is, het die naweek in ’n gesamentlike verklaring gesê hulle respekteer mekaar.

Albei is “verras en uit die veld geslaan” deur “totale wanvoorstellings” oor die stand van hul werksverhouding.

Inligting uit ’n parlementêre vraag het verlede week daarop gedui dat die huisvestingdepartement onder Sisulu se leierskap meer as R2  miljoen bestee het aan ’n teaterstuk om die staatsbehuisingsprogram te bemark.

Sexwale het glo in ’n onderhoud op Radio 702 gesê hy “het nie tyd vir opvoerings en tea­ter wat niks met die bou van huise uit te waai het nie”.

Die Cape Times het berig ­Sisulu het Sexwale aangeval, wat “sedert die begin van sy ampstermyn nog nie ’n enkele nuwe program van stapel gestuur het nie”.

Mnr. Siphiwe Dlamini, kommunikasiehoof van die departement van verdediging en militêre veterane, het gesê administratiewe prosesse is teen ’n staatsamptenaar begin wat ’n ongemagtigde verklaring oor die ministerie van huisvesting uitgereik het.

“Terwyl ons verstaan dat die voorneme van die betrokke staatsamptenaar was om dit wat hy as wanvoorstellings en wanpersepsies beskou het reg te stel, was die toon van die taal egter jammer,” het hy gesê.

- Die Burger

binne die burger

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 21-26°C More sun than clouds. Mild. Jhb: 16-29°C Sprinkles early. Morning clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 14-25°C More sun than clouds. Mild. Pta: 19-31°C Morning clouds. Pleasantly warm.
Bfn: 24-32°C Sunny. Warm. PE: 23-33°C Drizzle. More sun than clouds. Warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Manager (Only South African Citizens )

Gauteng - Johannesburg
Network Finance Menlyn
R460,000-500,000 Per Annum Cost To Company

Financial Manager (Only South African Citizens )

Gauteng - Johannesburg
Network Finance Menlyn

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Trendline 5-dr MY05
2008
R 109,900.00

AUDI

A4 1.8T FSi Ambition MY09
2009
R 332,000.00

TOYOTA

RunX RSi 5-dr
2003
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

NINAPARK

Single Residential R4,920,000

MONTANA PARK

Single Residential R4,590,000

DURBAN NORTH

Single Residential R4,750,000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Vandag se beste aanbod!

Valentynsdag Blomme & Geskenkpakkies

12 Rooi Rose in Sellofaan – Nou R439.00

'n Groot verskeidenheid van Valentynsrose en -blomme, -geskenkpakkies, -juweliersware en baie meer.

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!