Kaapstad

Donderdag

Sprinkles early. Morning clouds. Mild.

20°C
27°C

7 day forecasts

Cope eis Zuma se kop in ‘goedkoop spel’

2010-02-09 05:36

Retha Grobbelaar

Johannesburg. – Pres. Jacob Zuma moet bedank omdat hy die land in die skande gesteek en verneder het, het Cope gister geëis.

As Zuma nie self bedank of die ANC hom dwing om dit te doen nie, sal Cope ’n mosie van wantroue in die parlement teen hom instel.

“Suid-Afrika het die bespotting van die wêreld geword. Die ANC sal moet kies tussen sy skandelike leier en die nasie,” het me. Charlotte Lobe, sekretaris-generaal van Cope, gesê na aanleiding van Zuma se bekentenis dat hy ’n buite-egtelike kind by me. Sonono Khoza verwek het.

“In ’n land met die hoogste MIV/vigs-syfers het die president versuim om ag te slaan op sy eie regering se oproep om die pandemie te beveg.

“Hy is geen rolmodel nie.”

Mnr. Mbhazima Shilowa, Cope-onderleier, het gesê Cope is besorg oor die nasie. “Ons het hoë vlakke van werkloosheid en armoede, en daar is mense wat nie weet waar hul volgende maaltyd vandaan sal kom nie. Dít moet die fokus wees.”

Mnr. Ishmael Mnisi, ANC-woordvoerder, het in reaksie gesê daar is geen grondwetlike of regsbasis vir Cope se eis dat Zuma bedank nie en die ANC beskou dit as ’n goedkoop politieke spel.

- Die Burger

binne die burger

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 20-27°C Sprinkles early. Morning clouds. Mild. Jhb: 16-31°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 13-28°C Mostly sunny. Pleasantly warm. Pta: 16-31°C Sunny. Pleasantly warm.
Bfn: 21-29°C More sun than clouds. Warm. PE: 20-27°C Thunderstorms. Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Support Engineer (Standby Required)

Western Cape - Cape Town
MC²

Proposals/ Project Engineer

Western Cape - Cape Town
Hire Resolve

Senior C#.NET Developer JP20494

Gauteng - JHB North/Sandton
E-Merge IT Recruitment
R500,000-600,000 Per Annum Cost To Company

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Passat 1.8 TSi Highline
2008
R 278,025.00

NISSAN

Tiida 1.6 Visia+
2007
R 104,899.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Comfortline 5-dr
2008
R 159,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

WESTCLIFF

Single Residential - House R 24 000 000

LLANDUDNO

Single Residential - House R 58 000 000

ATHOLL

Single Residential - House R 14 000 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Vandag se beste aanbod!

e-Boeke is Nou Beskikbaar by kalahari.net

Tot 50% Af Op Top e-Boek Titels

Laai net Adobe Digital Editions af, soek & koop jou e-Boek, laai die e-Boek vanuit jou LibraryBox af en geniet e-Lees!

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!